Verslaaf aan suiker? Oorkom dit in 6 eenvoudige stappe

6 Tricks to Help You Overcome a Sugar Addiction

Die moeilikste deel van wanneer jy ‘n suikerverslawing wil oorkom, is om te erken dat jy wel een het.

Ons probeer soms om dit mooi stel, maar ons het eenvoudig ‘n “soet tand” of iets soortgelyks. Maar dan kom jy een dag tot die besef dat dit ‘n groter probleem is as wat jy gedink het…

Soms is daar ‘n fyn lyn tussen ‘n werklike suikerverslawing en om bloot nou en dan iets soets te geniet. Dit word aanbeveel dat jy jou suikerinname beperk tot ‘n totaal van tussen 6 teelepels (100 kalorieë) en 9 teelepels (150 kalorieë) per dag. Dit is nie die werklike hoeveelheid suiker wat jy in jou koffie of tee gooi nie, maar alle vorme van suiker wat jy op ‘n daaglikse basis eet.

Wanneer jy besluit om suiker te begin uitsny, sal jou liggaam besef dat dit nie so baie inkry soos wat dit normaalweg doen nie, en dan kan jy suikerdrange begin ervaar.

Wil jy gewig verloor? Kry die Gratis Dieet eboek en leer hoe!

Hoewel suikerdrange soms moeilik kan wees om te weerstaan, is daar 6 wenke om dit te help beveg…

  1. Laai die Proteïen in

Proteïene maak jou versadig sonder om ‘n skerp styging in jou bloedsuikervlak te veroorsaak. ‘n Wonderlike manier om dit in jou dieët te gebruik is om proteïenryke peuselhappies tussen etes te eet sodat jy nie die suiker hoog- en laagtepunte bereik nie. Goeie peuselhappies van proteïen is neute, sade en avokados.

  1. Trek jou Aandag Daarvan Af

Ons gryp baie keer na ‘n pakkie koekies of ‘n sjokolade omdat ons verveeld is. Deur jouself besig te hou en jou aandag af te trek en besig te bly, is ‘n wonderlike manier om op te hou om aan soetgoed te dink. Jy kan jouself besig hou deur ‘n ent te gaan stap of die huis skoon te maak – of enige iets anders waaraan jy kan dink.

  1. Leer Kosetikette Ken

Dit is belangrik om te weet wat in die kosse is wat jy eet. Raak vertroud met die suikerinhoud van kosse wat jy gereeld koop, en lees altyd die etikette op kosse waarvan jy onseker is. Kyk uit vir alle vorme van suiker, wat kan insluit:

  • Bruinsuiker
  • Vrugtesap konsentraat
  • Koringstroop
  • Fruktose
  • Dekstrose
  • Laktose
  • Maltose
  • Heuning
  1. Kies Die Regte Koolhidrate

Daar is twee hoofsoorte koolhidrate, naamlik eenvoudige koolhidrate (verfyn) en komplekse koolhidrate (onverfyn). Probeer eenvoudige koolhidrate vermy, maar dit beteken nie dat jy heeltemal moet wegbly van koolhidrate nie.

Komplekse koolhidrate soos heelgrane, bone en groente is propvol vitamiene, minerale en vesel. Dit beteken dat dit kan help om jou energie gee deur die glukose wat dit bevat, sonder om daardie skerp styging van suiker te veroorsaak soos wat verfynde koolhidrate gewoonlik doen.

Hier is 13 Wenke oor Hoe om die Regte Koolhidrate te Kies…

  1. Moenie Val Vir Vals Suiker Nie

Jy is heel moontlik geflous deur die zero-suiker versoeters op die mark, en ons kan jou nie blameer nie. Dit maak tog perfek sin dat jy jou soettand kan voed sonder al die nare kalorieë deur bloot oor te skakel na ‘n gesonder alternatief.  Vals suikers bevat egter meestal aspartaam en ander stowwe wat tot ‘n verskeidenheid ander gesondheidskwessies kan lei.

Daar is ‘n paar natuurlike plaasvervangers vir suiker wat egter werk, en hulle is Stevia en Xylitol.

  1. Kry ‘n Natuurlike Aanvulling

As jy ‘n ekstra hupstoot nodig het, laai die GRATIS Manna Diet e-book af vir ‘n fantastiese, gratis en baie effektiewe gewigsverlies program, asook resepte en ander wenke om die vetverbrandingsproses te versnel.

Gebruik ook Manna Blood Sugar Support saam met elke ete te drink en jy kan ook een of twee etes per dag met die Manna Low GI Shakes vervang.

Manna Blood Sugar Support kan by elke maaltyd geneem word om bloedsuiker te beheer, eetlus en “cravings” te onderdruk. Hierdie produk kan ook help om tipe 2 diabetes te voorkom.

Manna Blood Sugar Support is ‘n uniek geformuleerde, natuurlike en organiese aanvulling wat help

  • Om bloedsuikervlakke te stabiliseer, en hou jou langer vol na ‘n maaltyd, wat beteken dat dieselfde ete jou baie verder kan neem en jy minder kan eet, wat kan help met natuurlike gewigsverlies.
  • Beheer die “cravings”en help jou om weg te bly van lekkergoed en ongesonde kos en help jou dan makliker gewig verloor.
  • Hou jou energievlakke konstant en gee jou energie om daaglikse take te doen, selfs wanneer jy op ‘n dieet is.

Wanneer dit met kos geneem word, meng Manna Blood Sugar Support met die kos in jou maag om die glykemiese indeks van die kos en drank te verlaag met 43%, en help verhoed dat jou bloedsuikervlakke te hoog styg.

Kyk net wat sê ons kliënte

“Ek gebruik die pille nou vir 2 weke en ek het regtig nie meer “cravings” nie. Voel baie goed!”Juarita

“Ek kan regtig voel dat die pille my help, ek het nie daardie gevoel dat ek gedurig wil eet nie. Ek kan al klaar sien dat ek begin gewig verloor. Baie dankie.” – Unknown

Close
afrikaans-dieet-07-3

Koop Nou Button Large

Blood-Sugar-Support-Afrikaans-2017

Print Friendly

Comments

    • admin says

      Ja, dit is 100% veilig. Jy kan nie ‘n oordosis neem nie. Manna Blood Sugar Support is meer ‘n voeding as medisyne.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>