Hoe Lank Neem Dit Voordat ‘n Liggaam Begin Gewig Verloor?

Hoe Lank Neem Dit Voordat ‘n Liggaam Begin Gewig Verloor?

Jy neem jou voor om ‘n gesonde, porsie-beheerde eetplan te volg en jy belowe om ‘n paar keer ‘n week in die gym te gaan oefen. Jy wil dan sommer ook vinnig die resultate sien en voel. Wanneer jy kalorieë uitsny, begin jou liggaam klein hoeveelhede vet verbrand. Hoe vinnig jy gewigsverlies raaksien, sal afhang [Continue Reading]

10 Nee’s Vir Dieët!

10 Nee’s Vir Dieët!

Ons almal weet dat ons moet oefen en gesond eet as ons gewig wil verloor, maar wat van die dinge wat ons nie moet doen nie? Hier is 10 van die grootste dieët-hindernisse… Vertrou op Kitsdiëte Deur te glo dat jy ‘n kortpad vir gewigsverlies gevind het, is een van die ergste dinge wat jy [Continue Reading]

3 Redes Waarom Koolhidrate Jou Vet Maak

3 Redes Waarom Koolhidrate Jou Vet Maak

Die algemene wanopvatting “vet maak jou vet” is intussen verkeerd bewys. Inteendeel, navorsing het bewys dat koolhidrate die eintlike sondebok is wat gewigstoename veroorsaak. Koolhidrate kom voor in baie van die kosse wat ons op ‘n daaglikse basis eet, soos ontbytgrane, roosterbrood, konfyt, melk, joghurt, gesondheidstafies en vrugte, tot dinge soos brood, pizza, rys, aartappels [Continue Reading]

Male Menopause

Male Menopause

Yes, it is a thing. Ever heard of a midlife crisis? Well, the reason your husband suddenly decided to buy a motorcycle is because he is going through so-called “male menopause”, also called Andropause. While it is not exactly the same thing as the menopause women go through, it does share some of the symptoms [Continue Reading]

How to Manage Menopausal Irritability

How to Manage Menopausal Irritability

When you think of menopause, you probably think of the physical symptoms like hot flashes, night sweats, and weight gain. Truth be told, the effect of emotional menopausal symptoms can often be much worse than those of the physical symptoms. It is extremely common that women suffer from disturbances in their mood, especially irritability. There [Continue Reading]