Oorkom die Gewigsverlies Bloedsuiker Kwessie

Breek-die-Gewigsverlies-Bloedsuiker-Kwessie

Wanneer dit kom by dieët – en gesond bly – gaan daaroor om jou bloedsuiker aan jou kant te kry deur dit bestendig te hou. Op daardie manier sal dit beskikbaar wees vir die selle wat dit benodig, maar dit sal nie die res van die liggaam belas nie, en jy hoef nie daardie paniekerige bring-die-oliebolle-nou oomblikke te ervaar nie. Al wat jy moet doen is om die regte kosse op die regte tye te eet.

Elke maaltyd moet verkieslik uit 50 tot 60 persent hoë vesel koolhidrate (soos vrugte, groente en volgrane), 15 tot 20 persent proteïen (soos maer vleis en vis), en 20 tot 30 persent gesonde vet (soos olyfolie en neute) bestaan. Jy verteer hoë vesel koolhidrate baie stadiger as verfyndes, so jou glukosevlakke sal teen ‘n bestendige, gemaklike pas styg en nie skielik val nie – dit sal stadiger oor die verloop van 2 tot 3 ure daal. Dit is hoe gereeld jy moet eet – elke 3 ure wat jy wakker is – om jou bloedsuiker op ‘n optimale vlak te hou.

Dit mag miskien belaglik klink, maar moenie bekommerd wees nie: As jy 8 ure per nag slaap, het jy 16 ure in die dag, so jy behoort ongeveer vyf keer te eet. Eet ‘n klein ontbyt, middagete en aandete, twee peuselhappies en jy’s daar.

Laai jou gratis dieet eboek hier af!

Oefening help ook. Dit verlaag jou bloedsuiker omdat jou spiere glukose verbrand wanneer jy beweeg. Dit verminder ook insulienweerstand byna onmiddellik. Om die waarheid te sê, in ‘n onlangse studie in die joernaal Metabolism, het insulien sensitiwiteit by oorgewig tienermeisies met 23 persent verbeter na 12 weke van aerobiese oefeninge.  Mik vir ten minste 30 minute matige kardio oefeninge, 5 dae per week, want dit help om die ekstra glukose in die bloed te verbrand.

So begin beweeg! Maar maak seker dat jy ‘n gesonde koolhidraat peuselhappie, soos ‘n sny volgraanbrood of ‘n vrug, so 90 minute voordat jy begin oefen te eet, omdat die onmiddellike val in bloedsuiker wat jy ervaar tydens oefening kan veroorsaak dat jy tydens jou oefening flou voel of dat jy rasend honger is daarna. Wat meer is, as jy die regte tipe brandstof in jou tenk het, sal jy beter oefen: Selfs beter, drink die all-organic Manna Low GI Shake 90 minute voordat jy begin oefen of draf en jy sal ervaar hoe regte energie voel.

Aanbeveling:

Om minder kalorieë in te neem is die hoofgeheim van gewigsverlies. Wanneer jy op die Manna Dieet (nou in afrikaans) of enige ander dieët is, neem die Manna Blood Sugar Support aanvulling saam met elke ete om kosdrange te keer en eetlus op ‘n natuurlike manier te onderdruk, want dit sal help dat jy minder kalorieë per dag inneem. Deur 1 tot 2 maaltye per dag met die Manna Low GI Shake te vervang, kan jy ook jou kalorie inname halveer, sonder om jouself te verhonger.

Die gevolgtrekking: Terwyl gebalanseerde bloedsuiker nie ‘n tower vet-verbrandende koeël is nie, is dit ‘n handige wapen in jou dieët-arsenaal.  Dit help om drange na soetgoed te voorkom, hongervlakke te verlaag, en om jou beter te laat voel soos jy begin gewig verloor. Is dit nie net die soetste ding nie?

Close
afrikaans-dieet-07-3

Blood-Sugar-Support-Afrikaans-2017

Print Friendly

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>