3 Tipes Groente om te help met Gewigsverlies

Eat the Right Vegetables for Weight Loss

Moenie minder eet nie, eet net anders.

Waarom sê ek so?

Vars groente is een van die mees kragtige gewigsverlies hulpmiddels. Die regte groente kan jou versadig maak sonder om byna al jou daaglikse toelaatbare kalorieë op te gebruik. En dan praat ek nie eers van die feit dat hulle in elk geval goed is vir jou algemene gesondheid nie.

Hier is die groot geheim…

Soos met baie dinge in die lewe, is nie alle groente dieselfde nie. Wees versigtig om nie net enige groente te eet nie. Gebruik hierdie as basiese riglyne:

  1. Nie-styselagtige Groente 

Nie-styselagtige groente is die beste vir gewigsverlies. Hulle bevat die minste kalorieë en hulle is ook hoog in dieëtvesel. Voorbeelde van goeie nie-styselagtige groente sluit in:

  • Spinasie
  • Sampioene
  • Groenboontjies
  • Wortels
  • Seldery
  • Soetrissies
  • Bronkors
  • Komkommers
  • Beet
  • Artisjokke
  • Broccoli en Blomkool
  • Uie
  • Eiervrug

Het jy geweet jy kan jou bloedsuiker beheer vir natuurlike gewigsverlies? Leer meer…

  1. Styselagtige Groente 

Hoewel hulle meer kalorieë as nie-styselagtige groente bevat, is hulle steeds ‘n beter opsie as verwerkte kosse en verfynde suikers. ‘n Paar styselagtige groente sluit in:

  • Ertjies
  • Aartappels
  • Winterskorsie
  • Patats
  • Mielies

Nie alle koolhidrate is sleg nie! Hier is 13 Wenke oor Hoe om die Regte Koolhidrate te Kies…

  1. Proteïen Aanvullende Groente

Jy kan jou vleis en ander proteïene met groente aanvul. Dit help om jou kalorietelling selfs nog meer te verlaag.  Oorweeg die volgende peulgewasse:

  • Split erte
  • Kekerertjies
  • Nierbone
  • Lensies

GOEIE NUUS…

Hier is iets wat jou kan help gewig verloor!

Aanvulling wat help met natuurlike gewigsverlies

As jy sukkel met kosdrange, neem die Manna Blood Sugar Support aanvulling saam met elke ete om kosdrange te beheer, eetlus te demp en normale bloedsuikervlakke te beheer.

Volg die Manna Diet deur die GRATIS e-boek af te laai en ook die Manna Blood Sugar Support aanvulling saam met elke ete te drink en jy kan ook een of twee etes per dag met die Manna Low GI Shakes vervang.

Manna Blood Sugar Support kan by elke maaltyd geneem word om bloedsuiker te beheer, eetlus en “cravings” te onderdruk. Hierdie produk kan ook help om tipe 2 diabetes te voorkom.

Manna Blood Sugar Support is ‘n uniek geformuleerde, natuurlike en organiese aanvulling wat help

  • Om bloedsuikervlakke te stabiliseer, en hou jou langer vol na ‘n maaltyd, wat beteken dat dieselfde ete jou baie verder kan neem en jy minder kan eet, wat kan help met natuurlike gewigsverlies.
  • Beheer die “cravings”en help jou om weg te bly van lekkergoed en ongesonde kos en help jou dan makliker gewig verloor.
  • Hou jou energievlakke konstant en gee jou energie om daaglikse take te doen, selfs wanneer jy op ‘n dieet is.

Wanneer dit met kos geneem word, meng Manna Blood Sugar Support met die kos in jou maag om die glykemiese indeks van die kos en drank te verlaag met 43%, en help verhoed dat jou bloedsuikervlakke te hoog styg.

Kyk net wat sê ons kliënte

“Ek gebruik die pille nou vir 2 weke en ek het regtig nie meer “cravings” nie. Voel baie goed!”Juarita

“Ek kan regtig voel dat die pille my help, ek het nie daardie gevoel dat ek gedurig wil eet nie. Ek kan al klaar sien dat ek begin gewig verloor. Baie dankie.” – Onbekend

Koop Nou Button Large

Blood-Sugar-Support-Cravings-afrikaans

Print Friendly

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>