Bloedsirkulasie? Hoekom sukkel jy?

‘n Onaktiewe en sittende leefstyl – direkte vertaling van inactivity en sedentary, maar ek glo baie treffend! Jy beweeg nie en jy sit heeldag op jou’se agterwêreld?  Hierdie leefstyle is die mees belangrikste redes vir slegte bloedsirkulasie. Oefening, om aktief te wees, om te beweeg is  die beste manier om die bloed gesond deur jou [Continue Reading]