Hoë Bloeddruk?

Bloed druk word gemeet aan die druk van bloed teen die wande van jou are. Die hart pomp bloed deur die are wat dan bloed deur die liggaam vervoer. Hoë bloeddruk word ook hipertensie genoem en kan gevaarlik wees want dit veroorsaak dat die hart meer werk moet doen. Dit dra ook by tot die [Continue Reading]