Hoë bloed suiker laat jou brein krimp!

Die Amerikaanse Akademie vir Neurologie het op 9 Augustus 2013 soos volg berig: Mense wie se bloed suiker bo normaal is loop die gevaar van breinkrimping, dieselfde soos wat met ouderdom gepaard gaan. Mense wie se bloedsuiker aan die hoë kant van normale bloed suiker vlakke is loop die gevaar dat hul brein wel kan…