Weet jy wat jou insulien telling is?

Swak insulien beheer is een van die grootste redes vir gewigsprobleme! Om insulien reg te beheer, moet jy verstaan hoe bloedsuiker en insulien werk. Wanneer ‘n normale persoon ‘n sny brood, aartappel of skyfies of dan nou enige kos hoog aan koolhidrate eet gaan dit na die maag toe en dan na die dunderm. In…