Wil jy meer gewig verloor? Oefen minder!

Oefening kan jou help om gewig te verloor – maar jy verloor die meeste as jy die ideale kombinasie bereik. Oefening help om gewig te verloor? Die antwoord is mos JA? ‘n Uur of wat in die gimnasium op die stapmasjien is goed vir jou gesondheid? MAAR nuwe navorsing het bevind dat om jou gewigsverlies…