Tekens van Insulien Weerstand en hoe om dit te Stop

Afrikaans eBoek Banner

Tekens van Insulien Weerstand en hoe om dit te StopWat is Insulien Weerstandigheid?

Voedsel word normaalweg in die bloedstroom opgeneem in die vorm van suikers soos sukrose en ander basiese stowwe. Die toename van suiker in die bloedstroom is dus vir die pankreas (‘n orgaan wat agter die maag geleë is) ‘n teken om groter hoeveelhede van ‘n spesifieke hormoon, insulien, af te skei. Hierdie hormoon heg vas aan die selle en verwyder dan suiker uit die bloedstroom sodat dit vir energie gebruik kan word.

Wil jy gewig verloor? Probeer die Manna Dieet in die Gratis Dieet eBoek!

Wanneer insulien weerstand plaasvind, het die liggaam se selle nie die vermoë om te reageer op die insulienhormoon nie. Om vir die insulien weerstand te kompenseer, skei die pankreas dan meer insulien af en daarom het mense met insulien weerstand hoë vlakke van insulien in hulle bloed.

Met verloop van tyd kan mense met insulien weerstand hoë suikervlakke of diabetes ontwikkel omdat die hoë insulienvlakke nie langer kan kompenseer vir die verhoogde suiker nie.

Wat Is Die Tekens van Insulien Weerstandigheid?

Verswakte bloedsuiker weens vas, verswakte glukose toleransie, of tipe 2 diabetes. Dit gebeur omdat die pankreas nie in staat is om genoeg insulien te vervaardig om insulien weerstandigheid te beveg nie. Bloedsuikervlakke styg en pre-diabetes of diabetes word gediagnoseer.

  • Hoë bloeddruk. Dis nog nie seker hoe die meganisme werk nie, maar studies beweer dat, hoe hoër die bloeddruk, hoe erger die insulien weerstandigheid.
  • Abnormale cholesterolvlakke. Die tipiese cholesterolvlakke van iemand met insulien weerstandigheid is lae HDL, of goeie cholesterol, en hoë vlakke van ‘n ander soort bloedvet, naamlik trigliseriede.
  • Insulien weerstand sindroom kan lei tot aterosklerose (verharding van are) en ‘n verhoogde risiko van bloedklonte.
  • ‘n Groot faktor in die ontwikkeling van die insulien weerstand sindroom is vetsug – veral abdominale vetsug of maagvet. Vetsug bevorder insulien weerstand en het ‘n negatiewe impak op insulien responsiwiteit by ‘n persoon. Gewigsverlies kan die liggaam se vermoë om insulien te herken en te gebruik verbeter.
  • Proteïene in die uriene is ‘n teken van nierskade, hoewel nie almal hierdie komponent gebruik om die insulien weerstand sindroom te definieër nie.

Hoe Word Insulien Weerstandigheid Gediagnoseer?

Daar is nie ‘n maklike manier om insulien weerstandigheid te diagnoseer nie, maar as jy 3 van die volgende het, is die kanse goed dat jy reeds insulien weerstandig is.

  • ‘n Middellyfgrootte van 100cm of meer vir mans en 88cm of meer vir vroue
  • Verhoogde vlakke van trigliseriede (‘n tipe vet in die bloed) hoër as 2.2mmol/L.
  • ‘n Lae HDL, of “goeie” cholesterol vlak (minder as 1.3mmol/L vir mans en 1.5mmol/L vir vroue)
  • Hoë bloeddruk van 130/85 of hoër, of om behandel te word vir hoë bloeddruk
  • Bloedglukose vlakke tydens vas van 5.5mmol/L of meer, of om behandel te word vir diabetes

Die huidige epidemie van vetsug by kinders sit hulle in gevaar vir die ontwikkeling van die insulien weerstand sindroom.

Wat is die Behandeling vir Insulien Weerstandigheid?

Om ‘n gesonde gewig te bereik en te behou, asook om jou fisiese aktiwiteit te vermeerder, kan alles jou liggaam help om beter op insulien te reageer. Hierdie leefstylveranderinge kan ook die risiko vir diabetes en hartsiektes verminder. Navorsing bewys dat die Manna Blood Sugar Support aanvulling kan help om die voorkoms van diabetes by mense wat ‘n hoë risiko is, verminder. Maar leefstylveranderinge het geblyk die grootste voordeel in te hou om die risiko vir diabetes te laat afneem.

Kan Insulien Weerstandigheid Voorkom word of kan Ek dit Stop?

Ja. As jy ‘n gesonde leefstyl handhaaf, kan jy insulien weerstand sindroom en die siektes wat daarmee geassosieër word, voorkom. Hier is ‘n paar wenke om insulien weerstand te voorkom:

  • Probeer om tot 30 minute per dag te stap vir ten minste vyf dae per week (oefening kan verdeel word in drie aparte periodes van 10 minute elk).
  • Bereik en handhaaf ‘n gesonde gewig.
  • Eet reg. ‘n Gesonde, gebalanseerde en kalorie-beperkte dieët word aanbeveel.

Die maklikste manier om dit reg te kry, is om die Manna Diet in die GRATIS Gewigsverlies e-boek te volg of Manna Blood Sugar Support te gebruik.

Manna Blood Sugar Support gel met die voedsel wat jy inneem en vertraag dan die opname van glukose na die bloedstroom. Die brein gee dan die pankreas opdrag om minder insulien vry te stel.Omdat die bloedsuiker vlakke nou stabiel is, begin insulien vlakke daal.

Manna Blood Sugar Support help ook om die beta selle in die pankreas te vernuwe, en soedoende veroorsaak dit dat die pankrease bete funksioneer.

Wat beteken dit vir my?     

Wanneer die insulien vlakke begin daal en jou bloedsuiker vlakke is normaal, kan die selle waar die energie gestoor is, energie vrystel.

Wat gebeur wanneer my insulien vlakke daal?

  1. Die liggaam kan glukose beter verwerk, so jy het minder kos nodig vir dieselfde energie.
  2. Die vet kan uit die selle vrygestel word, en so het jy baie meer energie.
  3. Dit raak makliker om gewig te verloor.
  4. Jy soek nie gedurig na iet om aan te peusel nie.

Manna Blood Sugar Support is ‘n natuurlike bron van:

  • Vesel – help om Cholesterol en bloeddruk vlakke te verlaag
  • Calsium – vir die bou en behoud van sterk bene en voorkoming van osteoperose.
  • Magnesium – Hou bene sterk, bloedruk laag en hartklop reelmatig.
  • Potassium – Help met regulering van bloeddruk.

Hoe gebruik ek dit?

Manna Blood Sugar Support word met etes geneem, omdat dit werk met die voedsel wat jy inneem. Jy kan nie te veel daarvan gebruik nie.

Kan almal dit gebruik?

Manna Blood Sugar Support is veilig vir swanger vrouens, kinders, diabete en kan met ander medikasie geneem word. Dit het geen newe effekte nie.

Waar kan ek dit koop?

Manna Blood Sugar Support is beskikbaar by Clicks, Dis-Chem, Alphapharm, alle onafhanklike apteke en gesondheidswinkels asook aanlyn by mannaplus.co.za

 

Close
afrikaans-dieet-07-3

Blood-Sugar-Support-Afrikaans-2017

Print Friendly

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>