Foods to Help Battle Menopausal Hot Flashes

7 Kosse Wat Warm Gloede Beveg

Kan jy ooit genoeg doen om warm gloede af te weer? Menopousale warm gloede kan regtig ‘n demper op jou dag plaas. Of ‘n goeie nagrus in ‘n nagmerrie laat ontaard. Meeste mense sal vir jou kan sê watter kosse om te vermy wanneer jy met warm gloede sukkel. Maar hulle sê nie vir jou…

5 Reasons You Are Gaining Weight

5 Redes Waarom Jy Gewig Optel

Ekstra kalorieë is nie die enigste rede vir gewigstoename nie. Te min Slaap Wanneer jy nie snags goed slaap nie, beleef jou liggaam spanning, en dit veroorsaak dat jou liggaamselle meer vet stoor. Waarskuwingstekens van te min slaap sluit moegheid in, asook konstante verlies aan energie, ‘n gevoel van irritasie en dat jy bedags maklik…