5 Weight Loss Myths Busted

Vyf Mites oor Gewigsverlies

Dit voel of ons bombardeer word met nuwe dieet foefies bykans elke week, maar wat werk regtig? Daar is soveel bespiegelings wanneer dit by dieet kom, dat dit erg verwarrend kan word.  Daar is soveel algemene wanopvattings, maar hier is ‘n paar mites en die waarhede daaragter.   Mite 1 – Foefie dieete help jou…