3 Steps to Stop Emotional Eating

3 Stappe om Emosionele eet te Stop

Indien ons almal sou eet wanneer ons regtig honger is, sou ons almal heelwaarskynlik die ideale gewig hê. Ongelukkig is daar meer as een rede behalwe om honger te wees hoekom ons eet. Ons eet ook baie kere glad nie wanneer ons moet eet nie, en selfs dit speel ‘n groot rol in ons gewig.…