Die Oorsake van Hoë Bloeddruk

Deesdae voel dit asof elke tweede mens waarmee ons praat sukkel met hoë bloeddruk. Maar wat presies is dit? En wat veroorsaak nou EINTLIK hoë bloeddruk? Daar is baie debat oor wat bloeddruk verhoog, hoe mens dit ontwikkel, en wat mens daaraan kan doen. Maar kom ons kry nou ‘n mooi duidelike antwoord op al…