Foods to avoid on a low carb diet

Hoe om die Regte Koolhidrate te Kies

Koolhidrate is al baie bespreek die afgelope tyd, en elke tweede persoon praat daaroor. Almal wonder of ons dit moet eet of nie… Wel, die slotsom is dat ons wel koolhidrate kan eet, MAAR ons moet seker maak dat dit die regte koolhidrate is. Ons het koolhidrate nodig, omdat dit energie aan ons liggaam verskaf.…

6 Algemene Diabetes Voet Probleme

6 Algemene Diabetes Voet Probleme

Een van die onaangenaamste simptome van diabetes is voet probleme. Maar ongelukkig is dit ook een van die mees algemene probleme…  Diabetes voet probleme ontstaan gewoonlik weens swak bloedsirkulasie of skade aan die senuwee. Dit veroorsaak verskillende komplikasies wat wissel van pyn in die voete tot ‘n totale verlies van gevoel. Maar hoe weet diabete…