Featured Product

How Does The Manna Calmer WorkVerminder stresvlakke en fokus denke met die hulp van Manna Calmer.


Hierdie natuurlike aanvulling help om die gemoedstoestand te verbeter en angs te verminder.


Die Manna Calmer help om stresvlakke onder beheer te kry deur jou in staat te stel om te kalmeer en weer fokus te vind - die perfekte ding vir wanneer jy moet studeer of werk moet doen!
 

Wat is Manna Calmer?



  • Manna Calmer is 'n natuurlike aanvulling wat die gemoed kan verbeter, angs-vlakke kan verlaag, en ook die gevolge van spanning kan help beveg.

  • Die Manna Calmer is 'n botaniese produk wat 'n aktiewe bestanddeel van Sceletium tortuosum bevat - wat bekend is om die gevolge van stres, sosiale angs, depressie, post-traumatiese stresversteuring, grysweersindroom, en baie ander simptome van ons moderne lewensstyl te help beheer.

  • Dit is deaal vir die verbetering van fokus en konsentrasie, perfek vir skoliere, studente en almal wat hulp benodig om op iets te fokus.

  • Dit kan voordelig wees in die behandeling van die simptome van aandagafleibaarheidsversteurings en hiperaktiwiteit (ADD en ADHD).

  • Dit kan ook help met die hantering van stresvolle situasies, prikkelbaarheid, gemoedsskommelinge, emosionele spanning, en kan help met die behandeling van ligte simptome van angs en depressie.


Die Manna Calmer is beskikbaar in 3 sterktes: 



  • CALMER JUNIOR — 5mg Sceletium ekstrak (9 jaar en ouer)

  • CALMER ADULT — 15mg Sceletium ekstrak (15 jaar en ouer)

  • CALMER EXTRA — 25mg Sceletium ekstrak (18 jaar en ouer)


 

Manna Calmer bevat 3 hoofbestanddele: 


Manna Calmer bevat drie natuurlike bestanddele wat saamwerk om 'n kalmerende effek te lewer en om spanning en angs te help bestry.

  • Sceletium (Sceletium tortuosum)
    Sceletium is 'n plant uit Suid-Afrika en word al lank gebruik as tradisionele medisyne. Dit kan help om bui te verbeter en spanning, angs en depressie te verlaag.

  • Taurine
    Taurine is 'n aminosulfonzuur, maar dit word dikwels 'n aminosuur genoem en is 'n bousteen van proteïene. Navorsing dui daarop dat Taurine aandag en redenasie by adolessente kan verbeter.

  • Mannitol
    Mannitol is 'n afgeleide-suiker wat op mikro-sellulêre vlak werk. Dit vervoer waardevolle voedingstowwe en ander chemikalieë direk na elke sel, veral die brein. Mannitol is in staat om die versperring oop te maak deur die endotheelselle tydelik te krimp, en die verbindings tussen hulle uit te rek. Mannitol lei nie tot verhoogde bloedsuiker vlakke soos glukose nie, en word op groot skaal in die voedselbedryf gebruik as 'n versoeter vir pasiënte met diabetes.


Wat is die voordele van Manna Calmer?



  • Help om jou kalmer te hou

  • Verbeter die gemoedstoestand

  • Help met fokus en konsentrasie

  • Dit bevat nie suiker, gluten, koring, of diereprodukte nie.

  • Dit is geskik en veilig vir diabete om te gebruik. 

  • Help in die hantering can stres en depressie. 

  • Help om aandagafleibaarheidsversteurings en hiperaktiwiteit (ADD en ADHD) te bestry en te beheer. 

  • Maak dit makliker om spanning en angs te hanteer. 

  • Dit laat jou glad nie lomerig word nie. 

  • Dit is heeltemal natuurlik. 


 


Jy kan die Manna Calmer kry by hierdie winkels en aanlyn winkels: 



Koop Nou Groen Large
Manna Calmer
Sien wat sê Manna Calmer verbruikers…
Calmer – Junior
It really works! It is a miracle product! Both of my kids have ADHD and I can see the difference between this and Ritalin. Ritalin made my kids zombies and with this product, I can see my kids are focused and wide-awake. I suggest this to all the moms and dads with kids with add and ADHD. My kids also use the Manna omega 3 and it helps with their memory. – Gerda
Always had outstanding service deliveries arrive on time This is a great product has been very helpful for my niece’s girls at school helping them to concentrate. – Sylvia Simpson
Calmer – Adult
My daughter is 15 years old and she is a child that puts a lot of pressure on herself from an academic point. I decided to try Adult Calm from Manna and I have a different child, she is no longer moody or panicking about exams. Definitely would recommend this product. – Claudia
Calmer – Extra
I bought it for 25-year-old son and an immediate improvement in his concentration levels could be seen. I would recommend this product anytime. – M vd Merwe
On:
person Posted By: Manna Team list In: Gesondheid
Tags: Stress

Related Articles

On:

Waarvoor Word MSM Gebruik?

list In: Gesondheid
MSM is wragtig n wonderlike ding!Maar jy wonder seker nou wat in die wreld is MSM? Wat is MSM? Metielsulfonielmetaan, of dan nou wel MSM, is n organiese...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

Is Stilsit Erger as Rook?

list In: Gesondheid
Dit wil vir ons voel asof ons leefstyle al hoe minder aktief word. En met goeie rede want dit doen.Baie van ons is al vertel dat vroetel n teken van...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

Manna MSM vir Seer Gewrigte en Meer

list In: Gesondheid
MSM is wragtig 'n wonderlike ding! Maar jy wonder seker nou "wat in die wêreld is MSM"? Wat is MSM? Metielsulfonielmetaan, of dan nou wel MSM, is 'n...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

4 Algemene Oorsake van Spysverterings Probleme

list In: Gesondheid
[vc_row][vc_column][vc_column_text] Die enigste ding erger as stadige spysvertering, is geen spysvertering. Wanneer die spysvertering stelsel nie werk soos...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec

Comments

No comment at this time!

Leave your comment

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday January February March April May June July August September October November December