Menu
-
MenuBack
-
Shop
-
-
-
MannaBrew
-
Stockists
-
-
-
-
-
Weight Loss
Weight Loss Combo - 2 Shakes, F.A.T. "Way to Go",... Choose 2 Flavours-Vanilla + Vanilla
R520.00- New
-
Stockists
-
-
-
-
Gut Health
-
Stockists
-
-
-
-
-
Gels
-
Stockists
-
-
-
-
-
Women's Health
-
Stockists
-
-
-
-
Men's Health
-
Stockists
-
-
-
-
-
Immune
-
Stockists
-
-
-
-
-
Stockists
-
-
-
-
Shake
Weight Loss Combo - 2 Shakes, F.A.T. "Way to Go",... Choose 2 Flavours-Vanilla + Vanilla
R520.00- New
-
Stockists
-
-
-
Stockists
-
-
-
-
Stockists
-
-
Other Products
-
-
Other
-
Stockists
-
-
-
Articles
-
-
Recipes
-
-
e-Books
-
Weight Loss
-
-
Weight Loss eBooks
-
-
-
Diabetes
-
-
Menopause
-
-
Menopause
-
-
-
Other
-
-
Other
-
-
-
-
Health Problems
-
-
Weight Loss
-
-
Menopause
-
-
Menopause
-
-
-
About Us
-
-
Contact Us
-
-
Spend R400.00 more and get Free Shipping!
CATEGORIES
-
- ADHD
- Diabetes
- Andropause
- Arthritis & Gout
- Beneficial Gel
- Blood Circulation
- Blood Sugar Support
- Burn Feet Gel
- Candida
- Cholesterol
- CLA
- Collagen
- Energy Boost
- Fat Burners
- Gut Health
- Immune
- Joint & Bone Health
- Manna Brew
- Menopause
- Men's Health
- Omega Oils
- pH
- Shake
- Shakers
- Sinus
- Sleep Problems
- Stress
- T-Boost
- Weight Loss
- Women's Health
Article Categories
- health pages add remove
- Weight Loss
- Diabetes
- ADHD
- Arthritis
- Baby
- Back Problems
- Blood Circulation
- Burn
- Burning Feet
- Candida
- Coffee
- Cholesterol
- Energy
- Exercise
- General Health
- Gout
- Gut Health
- High Blood Pressure
- High Blood Sugar
- IBS
- Immune
- Insulin Resistance
- Low Blood Sugar
- Liver
- Menopause add remove
- Men's Health add remove
- pH Balance
- PCOS
- Shingles
- Sinus
- Sore Muscles
- Stress
- Thyroid
- Women's Health
- Afrikaans Artikels add remove
- Recipes add remove
Featured Product
-
Blood Sugar Support
Blood Sugar Support 3 Month Special (Organic)
Price R449.70 Regular price R508.70 -R59.00

MSM is wragtig ‘n wonderlike ding!
Maar jy wonder seker nou “wat in die wêreld is MSM”?
Wat is MSM?
Metielsulfonielmetaan, of dan nou wel MSM, is 'n organiese middel wat in mense, diere, en plante voorkom.
Dit is:
Een van die belangrikste basiese boustene van glikosaminoglikane (Smeermiddel in die gewrigte).
'n Belangrike strukturele komponent van kraakbeen.
'n Belangrike rolspeler in die instandhouding van gewrigskraakbeen.
MSM is ook 'n organiese bron van swael vir die liggaam.
Waarvoor word MSM gebruik?
MSM word hoofsaaklik gebruik in die verligting van osteoartritis, gastro-intestinale (derm) ontsteking, mikrobiese infeksies, en muskuloskeletale pyn .
Dit help ook met stimulering en verbetering van die immuunstelsel, en die bestryding van allergieë.
Wat is die voordele van MSM:
Organiese en biologiese aktiewe swael is noodsaaklik vir die werking van elke sel, weefsel, en orgaan in die liggaam.
Nie-organiese swael moeilik opgeneem en verwerk word in die liggaam, wat beteken dat organiese swael noodsaaklik is om ‘n tekort van swael te voorkom.
Seker die mees merkwardige voordeel van MSM is die gebruik daarvan as ‘n effektiewe pynverligter. Daarom word MSM gebruik om verskillende tipes chroniese pyn te bestry, soos byvoorbeeld:
- Lae-rugpyn
- Osteoartritis en rumatoïede artritis
- Tennis-elmboog en ander sportbeserings
- RSI (herhalende spannings besering)
- Fibromialgie
- Spierpyne
- Persoonlike beserings en littekens weens brandwonde, operasies, of ongelukke
- Bursitis
- Sklerose
- Karpale sindroom
- Hoofpyne en migraine
Hoe werk MSM?
Om MSM se werking te verstaan, moet ons kyk hoe dit elke probleem beïnvloed:
Natuurlike pynverligter –
MSM werk voorkom die geleiding van pyn-impulse deur senuwee vesel.
Voorkoming van inflammasie –
MSM voorkom inflammasie deur die aktiwiteit van kortisol te verhoog, wat 'n natuurlike anti-inflammatoriese middel in die liggaam is.
Verbeter die opname van voedingstowwe –
MSM verbeter die opname van voedingstowwe soos vitamiene. Dit help ook om oortollige sellulêre vloeistowwe en afvalprodukte uit die liggaam uit te skei. MSM doen dit deur die selmembrane se deurlaatbaarheid te verhoog.
Verbeter bloedsirkulasie –
MSM verbeter die bloedsirkulasie deur bloedvate wyer oop te maak. Hierdie help dan ook met die herstel en genesing van beserings, omdat dit help om afvalstowwe uit die liggaam te verwyder.
Spierverslapper –
MSM is 'n fantastiese spierverslapper. Dit help om chroniese spierspanning te verminder, wat help om baie tipes chroniese pyn te verlig.
Versterk die immuunstelsel –
MSM versterk en verbeter die immuunstelsel deur die vervaardiging van teenliggame, immuun komplekse, en die metabolisme van prostaglandiene, te reguleer.
So as jy sukkel met enige chroniese pyn, spierspanning, of gewrig beserings dan is Manna MSM die regte ding vir jou!
Dit is NOU beskikbaar op die aanlyn winkel by mannaplus.co.za

On:
person Posted By:
Manna Team
list In:
Gesondheid
Related Articles

On:
list In:
Gesondheid
Hoe Werk Die Manna Calmer?
list In:
Gesondheid
Verminder stresvlakke en fokus denke met die hulp van Manna
Calmer.
Hierdie natuurlike aanvulling help om die gemoedstoestand te
verbeter en angs te...
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec

On:
list In:
Gesondheid
Waarvoor Word MSM Gebruik?
list In:
Gesondheid
MSM is wragtig n wonderlike ding!Maar jy wonder seker nou wat in
die wreld is MSM? Wat is MSM?
Metielsulfonielmetaan, of dan nou wel MSM, is n organiese...
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec

On:
list In:
Gesondheid
Is Stilsit Erger as Rook?
list In:
Gesondheid
Dit wil vir ons voel asof ons leefstyle al hoe minder aktief word.
En met goeie rede want dit doen.Baie van ons is al vertel dat
vroetel n teken van...
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec

On:
list In:
Gesondheid
4 Algemene Oorsake van Spysverterings Probleme
list In:
Gesondheid
[vc_row][vc_column][vc_column_text]
Die enigste ding erger as stadige spysvertering, is geen
spysvertering.
Wanneer die spysvertering stelsel nie werk soos...
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
Comments
No comment at this time!
Leave your comment