Featured Product

9 Tekens Van Onbeheerde Bloedsuiker VlakkeOnbeheerde bloedsuiker vlakke kan lei tot ernstige en gevaarlike gevolge.

Wanneer bloedsuiker vlakke nie beheer word nie, kan dit gesondheid kondisies soos tipe 2 diabetes en insulien weerstandigheid veroorsaak.
Dit is hoekom dit belangrik is om op die uitkyk te wees vir die gevaartekens van ho bloedsuiker vlakke. Hier is 10 van die mees algemene simptome van ho bloedsuiker vlakke:
  1. Konstante dors, gevolg deur gereelde urinering

    Om die heeltyd dors te wees en as gevolg daarvan die heeltyd n draai te moet loop is dikwels van die eerste tekens van ho bloedsuiker vlakke. Jou niere moet harder werk om die suiker te filtreer, en as deel van hierdie proses trek die niere vloeistof uit die liggaamsweefsel. Hierdie dorstigheid wat jy dan ervaar i sjou liggaam se manier om vir jou te s dat jy die vloeistowwe wat jy verloor moet terugsit in jou liggaam. As jy nie genoeg vloeistowwe inneem nie, kan jy gedehidreer word.
  2. Voel altyd moeg of uitgeput

    Konstante moegheid is nog n teken dat die bloedsuiker vlakke nie onder beheer is nie. Wanneer die suiker in jou bloedstroom bly, in plaas daarvan om na die liggaamselle gestuur te word kry die spiere nie dit om te gebruik as brandstof vir energie nie. Dit mag jou dalk net so bietjie moeg laat voel, maar soms laat dit jou voel asof jou o nie kan oop bly nie. Mense wat konstante ho bloedsuiker vlakke het , soos mense met diabetes, sukkel soms om die dag deur te maak sonder n middag slapie. Mens kom dit ook agter na n groot maaltyd met baie suiker en koolhidrate.
  3. Dikwels duiselig te voel

    As jy duiselig of bewerig voel kan dit n teken wees van lae bloedsuiker. Omdat die brein glukose nodig het om te funksioneer, kan n daling in bloedsuiker vlakke gevaarlik en selfs lewensgevaarlik wees as dit nie behandel word nie. Iets soos n glas vrugtesap help om die bloedsuiker vlakke weer te laat styg, maar dit is slegs n baie korttermyn oplossing.
  4. Swelling in die hande en voete

    As jy ho bloeddruk en ho bloedsuiker vlakke het kan die twee kondisies saam veroorsaak dat die niere nie werk soos hulle moet nie. Dit beteken dat afvalstowwe en ander skadelike dinge nie as vloeistof uitgeskei word deur die liggaam. Soos wat die vloeistof dan opbou in die liggaam kan dit swelling in veroorsaak in die hande en voete. Dit kan dan ook n gevaarteken wees van nierskade of nierversaking. Wees baie versigtig vir chemiese pille soos bloed verdunners of bloeddruk medikasie, want dit kan dikwels die niere behoorlik opfoeter.
  5. Gevoelloosheid of prikkeling

    Skade aan die bloedvate kan nog n teken wees van chroniese ho bloedsuiker vlakke. Dit veroorsaak dan n prikkeling of selfs totale gevoelloosheid veral in die hande en voete. Dit benvloed ook die liggaam se funksie wat pyn en temperatuur-verandering beheer. Nog n probleem wat dit kan veroorsaak is dat mense nie besef hulle het n sny of seerplek op hulle voete nie weens die gebrek aan gevoel, wat dan kan lei tot infeksie omdat dit nie behandel word nie.
  6. Maag Probleme

    Diabetes kan die bloedvate beskadig wat help om die kos deur die dermkanaal te laat beweeg. Wanneer die maag nie effektief kan leeg gemaak word nie, veroorsaak dit n kondisie met die naam van gastroparese. Dit sluit dan probleme in soos diarree, hardlywigheid, en inkontinensie. Baie mense sukkel ook om te eet en te sluk. Gastroparese kan dit moeiliker maak om diabetes onder beheer te hou.
  7. Verswakte sig

    Ho bloedsuiker vlakke en ho bloeddruk kan die sensitiewe strukture en bloedvate in die oog beskadig, wat dan jou sig kan aantas. Dit kan begin deur jou visie bietjie te verdof, maar as dit nie aangespreek word nie kan dit uiteindelik gedeeltelike- of totale blindheid veroorsaak. En dit gebeur meer gereeld as wat mens sal dink diabetiese retinopatie is die grootste oorsaak van blindheid in volwassenes.
  8. Gereelde infeksies

    Gereelde of herhalende infeksies is dikwels n teken van ho bloedsuiker vlakke. Algemene infeksies sluit in: tandvleissiekte, urienweginfeksies, bakteriese of swam-infeksies op die vel, of, as jy n vrou is, gis infeksies. Ander, minder algemene infeksies kan longontsteking, respiratoriese infeksies, nier- en galblaas infeksies, en ernstige bakteriese middeloorontsteking, en sinus infeksies.
  9. Seerplekke of kneusplekke wat nie gesond word nie

    Wanneer jou bloedsuiker vlakke nie onder beheer is nie kan dit veroorsaak dat seerplekke of kneusplekke baie lank vat om gesond te word. Dit is dan belangrik om enige seerplekke maak nie saak hoe groot of klein te behandel om seker te maak infeksies word vermy.

Hoe kan ek my bloedsuiker vlakke onder beheer kry?

Die veiligste en mees effektiewe manier om bloedsuiker vlakke te beheer is deur gesonde leefstyl veranderinge te maak. Eet reg en gesond Maak seker jy kry n groot verskeidenheid in om jou doelwit te bereik sonder om smaak of voedingswaarde prys te gee. Laai die gratis Manna Dieet e-Boek af vir al die inligting, spyskaarte, en resepte om jou te help om jou gewigsverlies teiken te bereik. Kry genoeg van die regte oefening Probeer om ten minste 30 tot 60 minute matige fisiese aktiwiteit minstens 4 dae n week te doen. Moenie meer as twee dae laat verbygaan sonder om te oefen nie, want oefening is een van die beste maniere om bloedsuikervlakke te beheer en bloedsirkulasie te verbeter. Jy hoef nie ure in die gimnasium deur te bring nie; jy kan bloot vinnig gaan stap, fietsry of n paar lengtes swem. Indien jy nie tyd het vir n lang oefensessie nie, kan jy dit in kleiner sessies deur die loop van die dag verdeel. Ons stel voor dat jy twee keer per week weerstand oefening, soos gewigoptel, by jou roetine insluit. Manna Blood Sugar Support Neem net Manna Blood Sugar Support saam met elke ete dit is seker die maklikste wenk en mees effektiewe wenk. Wat is Manna Blood Sugar Support?
Die Manna Blood Sugar Support is n natuurlike gesondheid aanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.
Hoe werk Manna Blood Sugar Support?
Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuiker vlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef n klomp insulien vry te laat nie.
Nog n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.
Volg n gesonde dieet soos die een wat jy in die GRATIS Manna Dieet e-boek kan kry.
Neem dan n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.
As jy jou bloedsuikervlakke wil balanseer en gewig verloor, kry Manna Blood Sugar Support NOU by enige van hierdie winkels of aanlyn-winkels:

Waar kan ek Manna Blood Sugar Support koop?


Koop Nou Groen Large
Blood-Sugar-Support-Afrikaans-2017
On:
person Posted By: Manna Team list In: Diabetes

Related Articles

On:

8 Wenke Om Diabetiese Hart Probleme Te Vermy

list In: Diabetes
Diabetes verhoog die kans van hartprobleme. Dit is beslis een van die ernstigste komplikasies wat met diabetes gepaard gaan, en een wat onmiddellik na gekyk...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

5 Skadelike Oogprobleme As Gevolg Van Diabetes

list In: Diabetes
Dit klink dalk vergesog dat diabetes oog probleme kan veroorsaak, tog is dit die grootste oorsaak van blindheid by mense bo die ouderdom van 20 jaar...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

Watter Kos Bestry Diabetes?

list In: Diabetes
Diabetes is n probleem wat vir talle mense n daaglikse ongerief is. Maar die hoef nie so te wees nie Met die n gesonde leefstyl en n positiewe houding kan...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec

Comments

No comment at this time!

Leave your comment

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday January February March April May June July August September October November December