Menu
-
MenuBack
-
Shop
-
-
-
Blood Sugar Support
-
Stock
-
-
-
-
-
MannaBrew
-
Stockists
-
-
-
-
-
Weight Loss
Weight Loss Combo - 2 Shakes, F.A.T. "Way to Go",... Choose 2 Flavours-Vanilla + Vanilla
R520.00- New
-
Stockists
-
-
-
-
Blood Circulation
-
Stockists
-
-
-
-
-
Gut Health
-
Stockists
-
-
-
-
-
Gels
-
Stockists
-
-
-
-
-
Women's Health
-
Stockists
-
-
-
-
Men's Health
-
Stockists
-
-
-
-
-
Immune
-
Stockists
-
-
-
-
-
Stockists
-
-
-
-
Shake
Weight Loss Combo - 2 Shakes, F.A.T. "Way to Go",... Choose 2 Flavours-Vanilla + Vanilla
R520.00- New
-
Stockists
-
-
-
Stockists
-
-
-
-
Stockists
-
-
Stockists
-
-
Other Products
-
-
Other
-
Stockists
-
-
-
-
Articles
-
-
Recipes
-
-
e-Books
-
Weight Loss
-
-
Weight Loss eBooks
-
-
-
Diabetes
-
-
Menopause
-
-
Menopause
-
-
-
Other
-
-
Other
-
-
-
-
Health Problems
-
-
Weight Loss
-
-
Menopause
-
-
Menopause
-
-
-
About Us
-
-
Contact Us
-
-
Spend R400.00 more and get Free Shipping!
Article Categories
- health pages add remove
- Weight Loss
- Diabetes
- ADHD
- Arthritis
- Baby
- Back Problems
- Blood Circulation
- Burn
- Candida
- Coffee
- Cholesterol
- Energy
- Exercise
- General Health
- Gout
- Gut Health
- High Blood Pressure
- High Blood Sugar
- IBS
- Immune
- Insulin Resistance
- Low Blood Sugar
- Liver
- Menopause add remove
- Men's Health add remove
- pH Balance
- PCOS
- Shingles
- Sinus
- Sore Muscles
- Stress
- Thyroid
- Women's Health
- Afrikaans Artikels add remove
- Recipes add remove
Featured Product
Daar is deesdae soveel kosse wat ons moet vermy.
Dit voel asof daar niks meer is wat ons kan eet wat ons nie laat gewig op tel nie.
Maar wat as daar kos was wat ons kon help om gewig af te skud, in plaas daarvan om dit op te tel? Dis reg daar is sekere kosse wat die liggaam help om vet te verbrand!Maar HOE kan hierdie kosse dit doen?
Wel, die groot ding is dat hulle nie die bloedsuiker vlakke die hoogte in laat opskiet nie. Inteendeel help hulle om bloedsuiker vlakke te reguleer en stabiel te hou. Sodra die bloedsuiker vlakke stabiel is, dan is dit baie makliker vir die liggaam om vet te verbrand.
Kom ons kyk na 6 kosse wat help om die kilogramme af te skud
- Appels en Pere
- Pomelos
- Amandels
- Eiers
- Brandrissies
- Sjokolade
Wil jy selfs MEER EFFEKTIEF gewig verloor?
Ja? Gebruik dan die Manna Blood Sugar Support saam met elke maaltyd.Manna Blood Sugar Support help om jou bloedsuiker vlakke op n natuurlike manier te balanseer. Dit kan dan op sy beurt help om jou bloeddruk vlakke ook af te bring, en is dan ook baie goed vir gewigsverlies!
Dit pas dan perfek in saam met die kosse wat vet verbrand deur te verseker dat jou bloedsuiker vlakke die heeltyd gebalanseerd bly. Hoe werk dit?
Wanneer jy dit saam met n maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.
Wat is die risikos en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?
GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele.
Daarom het dit geen negatiewe uitwerking of newe-effekte op n mens nie. Wat kry ek daaruit? Die voordele van Manna Blood Sugar Support
Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:
- Help om bloeddruk vlakke te beheer deur middel van bloedsuiker stabilisering.
- Neem dit kos drange (Cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
- Gee dit jou hor vlakke van energie vir n verlengde tydperk, omdat dit die suiker stadiger en egalig in die bloedstroom vrystel.
- Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy n Manna Blood Sugar Support tablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
- Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
- Bied dit jou n hor gehalte leefstyl omdat Manna Blood Sugar Support jou toelaat om maaltye te geniet saam met vriende en familie wat jy nie altyd sou kon nie, omdat dit jou sou laat gewig optel.
- Dit voorkom dat jy n skielike sugarcrash kry, wat daardie moe gevoel is wat jy kry so uur nadat jy n maaltyd of n peusel happie met baie suiker in geet het.
Waar kan ek dit koop?



Ek gebruik nou die produk so vir amper 2 weke. Voel baie goed, en het nie meer daai cravings nie. Onbekend
Ek is baie gelukkig met die produk en indien ek wel vergeet om dit te neem laat my liggaam my gou besef iets kort nou. Help baie met my water retensie. Joey
Ek kan regtig voel dat die pille my help, ek het nie daardie gevoel dat ek gedurig wil eet nie. Ek kan al klaar sien dat ek begin gewig verloor. Baie dankie. Onbekend
Ek gebruik die pille nou vir 2 weke en ek het regtig nie meer cravings nie. Voel baie goed! Juarita
On:
person Posted By:
Manna Team
list In:
Gewigverlies
Related Articles

On:
list In:
Gewigverlies
12 Slaggate Van Gewigsverlies
list In:
Gewigverlies
Wanneer dit by dieët kom, is dit belangrik om te weet wat help, en wat gewigsverlies kan benadeel.
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec

On:
list In:
Gewigverlies
Wat is Die Werklike Gevare van Oorgewig Wees?
list In:
Gewigverlies
Om oorgewig te wees is meer as net ‘n ongerief – dit kan uiters gevaarlik wees. Om selfs effens oorgewig te wees kan die deur oopmaak vir talle...
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec

On:
list In:
Gewigverlies
Stop Die Kosdrange Met Hierdie Vyf Kosse
list In:
Gewigverlies
Kosdrange kan enige dieet plan belemmer. Kom ons wees eerlik – daai nuwe dieet was besig om wonders te doen, totdat kosdrange die oorhand gekry het.
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec

On:
list In:
Gewigverlies
Die Gevaar Van Te Veel Vet Om Die Middellyf
list In:
Gewigverlies
Dit is nie altyd maklik om maagvet te verloor nie maar dit
is beslis die moeite werd.
Om gewig te verloor is meer as net te probeer goed lyk in n
bikini....
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sept
Oct
Nov
Dec
Sunday
Monday
Tuesday
Wednesday
Thursday
Friday
Saturday
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
Comments
No comment at this time!
Leave your comment