Featured Product

5 Weight Loss Myths Busted

Dit voel of ons bombardeer word met nuwe dieet foefies bykans elke week, maar wat werk regtig?

Daar is soveel bespiegelings wanneer dit by dieet kom, dat dit erg verwarrend kan word. Daar is soveel algemene wanopvattings, maar hier is n paar mites en die waarhede daaragter.

Mite 1 - Foefie dieete help jou om permanent gewig te verloor.

Daar is wel sommige foefie dieete wat jou kan help om vinnig gewig te verloor, maar hulle is oor die algemeen nie van hulp met lang termyn gewigsverlies nie. Die meeste van hierdie dieete verys drastiese kalorie sny, wat beteken dat hulle nie geskik is vir n langtermyn gewigsverlies nie. Dit beteken ook dat wanneer jy teruggaan na jou normale eetgewoontes, jy heelwaarskynlik al die gewig weer gaan aansit wat jy verloor het. Gebruik liewer n gesonde balanseerde eetplan om op n gesonde manier gewig te verloor.

Mite 2 - Jy gaan gewig optel indien jy laat in die aand eet.

Waarheid: Alhoewel hierdie waar is tot n sekere mate, is daar wel ander faktore wat jou gewig heelwat meer beinvloed. n Kalorie is nog steeds n kalorie, neem jy dit watter tyd ook van die dag in. Fokus liewer op die verbrand van die kaloriee wat jy inneem.

Mite 3 - Wanneer jy n maaltyd oorslaan gaan jy gewig verloor.

Waarheid: Die teenoorgestelde is die waarheid! Om jou liggaam te weerhou van voedsel vir lang tye uitmekaar veroorsaak dat jou metabolisme stadiger word en jou liggaam in n tipe oorlewingsfunksie ingaan. Jou liggaam stoor dan enige kaloriee wat dit inneem as vet en jy tel gewig op inplaas van om dit te verloor. Dit beteken ook dat jy uitsonderlik honger gaan wees by die tyd wanneer jy jou volgende maaltyd eet. Dit veroorsaak dat jy meer as gewoonlik eet en die gevolg is dat jy meer kaloriee inneem as wat jy gebruik indien jy nie n maaltyd sou oorslaan nie.

Mite 4 - Lae vet beteken minder kaloriee.

Waarheid: Hierdie kosse het gewoonlik dieselfde of selfs meer kaloriee as hul vol vet ewekniee. Die voedsel bevat gewoonlik bygevoegde suiker, meel of stysel-basis verdikkings middele om te sorg dat van die smaak daar is wat weggeneem word, wanneer die vetinhoud verwyder word. Maak seker jy kyk na die voedingswaarde op die etiket voordat jy kos koop.

Mite 5 - Jy kan eet net wat jy wil en nog steeds gewig verloor.

Waarheid: Alhoewel daar ietwat waarheid aan hierdie mite verbonde is, moet jy baie streng let op om meer kaloriee te verbrand as wat jy inneem. Jy moet ook jou porsie grootte presies afmeet om hierdie n plan te maak vir gewigsverlies wat werk. Daar is heelwat meer maklike manier om gesond te eet en gewig sodoende te verloor. Volg n gebalanseerde dieetplan wat jy op n lang termyn kan volg. Sodoende hoef jy nie te kommer oor die vermindering van porsiegrootte nie, en om verwoed te oefen om kaloriee te verbrand nie.

Ons stel voor . . .

Mites en vrae is verwarrend en om dit veel makliker te maak om gewig te verloor is om die Manna Diet e-book gratis af te laai. Daarin word waardevolle inligting, interesante resepte, maklike eetplanne en oefeninge gevind wat jou gewigsverlies soveel makliker gaan maak.
Indien jy ernstig is om gewig te verloor kan jy een of selfs twee maaltye vervang met die Manna Low GI Shake. Hierdie shake help om jou eetlus te verminder en ook met die inneem van minder kaloriee.
Die Manna Low GI Shake word gereken as een van die beste produkte ter wereld om die lus na die verkeerde kos, asook. suiker te verhoed en om te sorg dat die liggaam minder insulien benodig.
Die shake is beskikbaar in drie heerlike geure en jy kan een tot twee maaltye daarmee vervang vir effektiewe en gesonde gewigsverlies. Die NUWE Manna Low GI Shake het ses bestanddele wat met n hoe veselinhoud, protein, minerale soos kalsium en magnesium en potassium. Ons shake het bewys dat wanneer jy dit gebruik, daardie belustigheid na sekere kosse sal verdwyn, jou eetlus sal onder beheer wees en jy sal versadig voel vir langer tye.

Dit kan nie makliker wees om gewig te verloor nie!

Al wat jy moet doen is om jou gunsteling geur Manna Low GI Shake te kies, voeg melk, water of sap by, meng deeglik en jy hetn gesonde maaltyd in n glas. Dit is so maklik soos dit! Ons gebruik geen kunsmatige versoeter of preserveermiddels in ons shake nie. Die nuwe shake is vry van gluten, laktose, Non-GMOs, en dit bevat ook geen soya nie. Die shakes is gebruiksvriendelik vir vegans, vegetariers asook vir diabete.

Die voordele van Manna Low GI Shake:

  • Hoog in vesel
  • Lae Gi inhoud
  • Verhoed kos lus
  • Hoog aan genoegsame voedingswaarde om as n maaltydvervanger in te staan.
  • Die enigste shake wat essensiele suikers (Glyco-voedingstowwe) bevat.
  • Cholesterol vry
  • Gluten vry
  • Bevat genoeg energie sonder om vet te maak.
  • Help met die beheer van bloedsuiker vlakke.
  • Organies en natuurlik.
I will like to take this opportunity and thank Manna Products for giving me my life back, I started using the Manna shake & Blood sugar support on the 03 May 2017 my weight was 150 kgs I weigh every Mondays Today I am 144.8 kgs. I feel light and have energy all day long and sleep well at night. I follow all the advice that you send to me and other ways to eat healthily and enjoy life. Manna Works!!!! Lizzie
Ive tried it with water, milk, yoghurt and muesli and it comes out on top every time! The flavour is great, with no after taste. And I like the consistency of the powder in the container. It seems soft and the particles are separate, less likely to congeal. Paul
Thank you for the new Manna Shake in Strawberry, I received yesterday!! I had it for lunch and I was so happy that the flavour and texture as probably even better than the old Strawberry product!! I will definitely be ordering this again!! I will also tell my friends how Manna listened to their customers and resolved an issue. Marge
I just had the new Chocolate shake with milk instead of yoghurt absolutely delicious! Joan

Manna-Shake-2017-afrikaans
On:
person Posted By: Manna Team list In: Gewigverlies

Related Articles

On:

Eenvoudige Wenke Om Maklik Gewig Te Verloor

list In: Gewigverlies
Soms is gewigsverlies eintlik baie voor die hand liggend. Te veel mense probeer almal beindruk met ingewikkelde nuwe maniere om gewig te verloor. Maar hoekom...

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

12 Slaggate Van Gewigsverlies

list In: Gewigverlies
Wanneer dit by dieët kom, is dit belangrik om te weet wat help, en wat gewigsverlies kan benadeel.

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec
On:

Stop Die Kosdrange Met Hierdie Vyf Kosse

list In: Gewigverlies
Kosdrange kan enige dieet plan belemmer. Kom ons wees eerlik – daai nuwe dieet was besig om wonders te doen, totdat kosdrange die oorhand gekry het.

Read more

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sept Oct Nov Dec

Comments

No comment at this time!

Leave your comment

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday January February March April May June July August September October November December