Featured Product



Hoë bloedsuiker vlakke is moontlik die grootste rolspeler in ons gewig – maar min mense gee enigsins aandag daaraan wanneer dit by gewigsverlies kom.

As ons werklik wil gewig verloor, moet ons kyk wat die eintlike oorsaak van die probleem is. Dan eers kan ons dit behoorlik aanspreek.

Onstabiele bloedsuiker vlakke maak enige poging om gewig af te skud soveel moeiliker as wat dit moet wees! Maar deur bloedsuiker vlakke onder beheer te kry kan gewigsverlies baie makliker en meer effektief gemaak word.
 
 

Hoe presies veroorsaak hoë bloedsuiker vlakke dat ons gewig optel?

Dit gebeur deur ‘n proses wat in die liggaam gebeur sodra mens iets eet of drink wat die bloedsuiker vlakke affekteer, en kan as volg opgesom word:
  • Wanneer ons eet, verander ons liggame verteerbare koolhidrate na bloedsuiker (glukose), dit is ons hoofbron van energie. 'n Mens se bloedsuiker vlak bepaal hoe honger mens is, en hoe energiek mens voel. Albei is belangrike faktore wanneer ons kyk na wat ons eet en hoe ons oefen. Dit bepaal ook of ons vet verbrand of stoor.
  • Ons pankreas vervaardig dan 'n hormoon met die naam insulien. Hierdie hormoon vervoer bloed suiker na die liggaam se selle waar dit gebruik word vir energie.
  • Wanneer ons verfynde graan, suiker, of ander koolhidraat-ryke kos wat vinnig omgeskakel word tot bloed suiker, begin die pankreas hard werk om die insulien te vervaardig wat nodig is om al die bloed suiker om te skakel en as energie te gebruik.
  • Hierdie insulien “inspuiting” vertel ons liggame dat daar genoegsame energie beskikbaar is en dat dit moet ophou om vet te verbrand en dit liewer stoor.
  • 'n Rede tot kommer is dat die insulien inspuiting te veel suiker uit ons bloed neem en die resultate is dat ons bloed suiker en insulien vlakke laer as normaal daal. Dit los ons moeg, honger en met die begeerte om nog en nog en nog te eet!
  • Nog 'n nare gevolg is dat dit ons daarna dryf om kos met ʼn hoë suiker- of koolhidraat-inhoud te eet. Die bose kringloop begin dan net weer van voor af!

Hoe verhoed mens en verloor gewig?

Hier is 7 goeie wenke om jou te help...
 
1. Pasop vir eenvoudige koolhidrate.
As gevolg van hul klein molekulêr grootte, kan dit makliker in die bloedstroom opgeneem word en daarom veroorsaak dit 'n skielike toename in die bloedsuiker. Eenvoudige koolhidrate sluit verskeie vorms van suiker in, soos sukrose (tafel suiker), fruktose (vrugte suiker), laktose (suiwel suiker), en glukose (bloedsuiker.) Wees bedag op alles wat met ʼn "-ose" eindig!
 
2. Wees op die uitkyk vir versteekte suikers.
Daar is heelwat van hierdie suikers in kosse soos brood, tamatie sous, slaai sous, geblikte vrugte, braai sous, grondboontjiebotter, en kits soppe. Lees die etiket mooi voordat jy 'n produk koop!
 
3. Onthou: daar is suiker in drinkgoed ook.
Hoeveel suiker gooi jy in jou koffie? Hoeveel suiker dink jy is daar in vrugtesappe en koeldrank? Dit kan baie vinnig te veel word, en die meeste drankies is nie vullend nie. Lees ook op die etiket WAT jy drink!
 
4. Wat van vet-vrye kos?
Suiker word baie keer gebruik om die lekker-proe terug te sit wanneer vet verwyder word om vet-vrye kosse te maak. En asof dit nie erg genoeg is nie; sonder enige vet om die suiker te absorbeer, word suiker dan nog vinniger in jou bloedstroom vrygestel.
 
5. En minder-suiker kosse?
Alhoewel sekere ontbytpap minder suiker bevat, is die kalorieë, koolhidrate, vet, vesel, en ander voedingstowwe amper gelyk aan ontbytpap wat wel suiker bevat. Die vervaardigers het eenvoudig suiker vervang met ander verfynde en eenvoudige koolhidrate!
 
6. En wat dan van SUIKER-vrye kos?
Dit beteken nie dat die produk/kos nie natuurlik 'n hele klomp suiker bevat nie! 100% Vrugte produkte/kos bevat gewoonlik vrugte sap konsentraat, nog ʼn vorm van fruktose, of anders gestel, suiker. Tafel suiker (sukrose) bevat min kalorieë, juis omdat dit geen voedingswaarde het behalwe om onmiddellik te gebruik word vir energie nie. Heuning en ander natuurlike suikers word as gesond bestempel, want dit bevat spoor-vitamiene en minerale wat noodsaaklik is vir die liggaam. Maar wanneer jy gewig wil verloor kan AL hierdie soetigheid nog steeds as suiker gesien word.
 

7. Gebruik Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support is ʼn natuurlike aanvulling wat bloedsuiker stabiliseer. Dit kan help om bloedsuikervlakke onder beheer te hou wanneer jy iets eet wat jy nie veronderstel is nie, of wanneer jy ʼn oefensessie misloop.
 
Of selfs net te voorkom dat vet gestoor word deur seker te maak dat die bloedsuikervlakke na elke maaltyd gebalanseer word selfs al is dit ʼn gesonde ete!
 
Wanneer jy dit saam met ʼn maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.
 

Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?

GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele. Daarom het dit geen negatiewe newe-effekte op ʼn mens nie.
 

Wat kry ek daaruit? Die voordele van Manna Blood Sugar Support

Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:
  • Neem dit kosdrange (Cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
  • Gee dit jou hoër vlakke van energie vir ʼn verlengde tydperk, omdat dit die suiker stadiger en egalig in die bloedstroom vrystel.
  • Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy ʼn Manna Blood Sugar Support tablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
  • Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
  • Bied dit jou ʼn hoër gehalte leefstyl omdat Manna Blood Sugar Support jou toelaat om maaltye te geniet saam met vriende en familie wat jy nie altyd sou kon nie, omdat dit jou sou laat gewig optel.
  • Dit voorkom dat jy ʼn skielike Sugar crash kry, wat daardie moeë gevoel is wat jy kry so uur nadat jy ʼn maaltyd of ʼn peusel happie met baie suiker in geëet het.

Wat sê die verbruikers van Manna Blood Sugar Support?

"Ek gebruik nou die produk so vir amper 2 weke. Voel baie goed, en het nie meer daai cravings nie." - Gerhard
"Ek kan regtig voel dat die pille my help, ek het nie daardie gevoel dat ek gedurig wil eet nie. Ek kan al klaar sien dat ek begin gewig verloor. Baie dankie." - Linda
"Ek is baie gelukkig met die produk en indien ek wel vergeet om dit te neem laat my liggaam my gou besef iets kort nou. Help baie met my water retensie."Joey
"Ek gebruik die pille nou vir 2 weke en ek het regtig nie meer cravings nie. Voel baie goed!" Juarita


Jy kan die
Manna Blood Sugar Support by enige van hierdie winkels of aanlyn winkels koop

 
Koop Nou Groen Large
 
On:
person Posted By: Pieter Coetzee list In: Hoe Bloedsuiker

Related Articles

Comments

No comment at this time!

Leave your comment

Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday January February March April May June July August September October November December