What is PCOS?

Many women have heard about PCOS, but what exactly is it?  Polycystic Ovary Syndrome is becoming more common by the day, and it can be devastating to a woman’s physical as well as emotional health.    Let us take a look at what PCOS is, and more importantly, what we can do about it… What…

Voetsorg vir Diabete

Die hoof rede vir diabetiese voet komplikasies is swak bloedsirkulasie. As dit nie behandel word nie kan dit lei na verdere, ernstige gesondheidsprobleme… Die regte voetsorg is belangrik vir diabete, omdat hulle geneig is om die volgende voet probleme te ontwikkel: Gevoelloosheid in hul voete Onreëlmatighede in die vorm van hul voete Swere of sere…

Wat is Diabetes?

Daar word by die dag meer en meer diabetes gevalle gediagnoseer. Maar dit laat ons met die vraag: Wat presies is diabetes? Diabetes is ‘n gesondheidsprobleem wat veroorsaak word deur probleme met die hormoon genaamd insulien. Wanneer die pankreas reg werk, stel dit insulien vry, wat die liggaam laat suiker en vette gebruik of stoor…