Manna Health se

Diabetes eBoek

‘n e-Boek wat op ‘n samevattende manier vir jou strategieë en raad gee oor hoe om jou gesondheid te verbeter en die uitwerkings van diabetes te bekamp. In die e-Boek sal jy die volgende vind:

  • Wat is Diabetes? Die verskil tussen tipe 1 en 2
  • Wat is die simptome van Diabetes
  • Leer hoe om bloedsuikervlakke te reguleer
  • Dieëtaanvullings vir Diabetes
  • Jy sal ook ons Diabetes-nuusbrief ontvang

Kry jou eie kopie van die Manna Diabetes eBoek!