10 Effects of Low Testosterone

Tekens van Lae Testosteroon in Mans

Voel jy minder manlik as tevore? Dalk permanent geïrriteerd? Of selfs net altyd moeg. Jy het waarskynlik minder testosteroon as wat jy moet hê… Dit is natuurlik vir mans om minder testosteroon te hê wanneer hulle ouer word. Dit beïnvloed jou lewe op verskeie maniere. Dit mag selfs ‘n punt bereik waar jy besluit om ‘n motorfiets…

what is prediabetes

Wat Presies is Prediabetes?

Ons almal weet nou al wat diabetes is… maar wat is prediabetes? Prediabetes en insulienweerstandigheid loop hand-aan-hand.  In beide gevalle beteken dit dat die bloedsuiker vlakke hopeloos te hoog is… Dit is wel nog nie konstant so hoog om as tipe-2 diabetes geklasifiseer te word nie, maar dit is baie naby en iemand met een…

9 Redes Waarom Jy Heeltyd Honger Is

9 Redes Vir Konstante Honger

Is dit normaal om die heeltyd honger te wees? Dit is heeltemal natuurlik om elke paar uur honger te word, maar wat daarvan as ‘n mens konstant honger bly? Dit is ‘n groot probleem as mens konstant honger is, selfs al het mens pas geëet. Dit is meestal ‘n teken dat jy gesondheidsprobleme het, en…