Manna MSM vir Seer Gewrigte en Meer

Manna MSM vir Seer Gewrigte en Meer

MSM is wragtig ‘n wonderlike ding! Maar jy wonder seker nou “wat in die wêreld is MSM”?   Wat is MSM? Metielsulfonielmetaan, of dan nou wel MSM, is ‘n organiese middel wat in mense, diere, en plante voorkom. Dit is: Een van die belangrikste basiese boustene van glikosaminoglikane (Smeermiddel in die gewrigte). ‘n Belangrike strukturele…

Braai-day-artikel

4 Wenke vir ‘n Gesonde Braaidag

Vir Suid-Afrikaners is braai deel van ons erfenis en ‘n samekoms van vriende en familie wat vir meer as net baie jare saam met ons kom. Dit is soo aangenaam maar nie altyd soo gesond nie. ‘n Biefstuk of lam tjoppie op sy eie is as sulks nie te ongesond vir jou dieet nie, ongelukkig…

Treating Digestive Problems Naturally

4 Maniere om Verteringsprobleme Natuurlik te Behandel

Maagprobleme kan ongemaklik en vernederend wees. Verteringsprobleme soos prikkelbare derm sindroom, hardlywigheid, sooibrand en suur begin alles by wat ons in ons mond sit. Ons dieët kan ‘n groot uitwerking op ons ingewandsgesondheid hê. Soms los die regte dieët alleen egter nie die probleem op nie. Hier is ‘n paar eenvoudige natuurlike hulpmiddels wat kan…

Is sitting still the new smoking?

Waarom Stilsit Die Nuwe Rook is

Hoewel hierdie ‘n sterk stelling is, is dit baie waar, aangesien sekere werke en ontspanningsaktiwiteite veroorsaak dat ons al hoe minder aktief is. Baie van ons is al vertel dat vroetel ‘n teken van angstigheid, ongeskiktheid of gebrek aan konsentrasie is. Maar gewoontevroetel – tik van voete, wriemel, behoefte om rond te beweeg – kan…