8 Dangers of Being Overweight

8 Gevare van Oorgewig Wees

Om oorgewig te wees is meer as net ‘n ongerief – dit kan uiters gevaarlik wees. Om selfs effens oorgewig te wees kan die deur oopmaak vir talle gesondheidsgevare. Sommige is ernstig, en ander is selfs lewensgevaarlik. Kom ons kyk na 8 gesondheidsgevare wat ‘n mens sal laat twee keer dink voor mens daardie sny…