Gee Jou Metabolisme ‘n Hupstoot

Baie kere doen ons alles in ons vermoë om gewig af te skud, maar niks wil werk nie. Dikwels is die probleem ‘n stadige metabolisme. Gelukkig is daar iets wat gedoen kan word…     Kom ons kyk na die maniere waarop ons die metabolisme ‘n hupstoot kan gee… Spiere bou  Ons liggame verbrand gedurig kalorieë…

The 6 Keys to Balance Blood Sugar Levels and Trim Your Tummy

Die Regte Resep vir Gewigsverlies

Daar is talle foefie-diëte wat vinnige gewigsverlies belowe. Maar hulle is nie altyd volhoubaar nie… Nou hoe dan temaak om gewig te verloor?   Baie mense hoor die woord “bloedsuiker” en dink onmiddelik aan diabetes.  Maar bloedsuiker speel ‘n BAIE groter rol as dit… Veral as dit kom by gewigsverlies.   Watter rol speel bloedsuiker…

7 Secrets About Weight Loss

Die Gevaar van Maagvet

Dit is nie altyd maklik om maagvet te verloor nie – maar dit is beslis die moeite werd. Om gewig te verloor is meer as net te probeer goed lyk in ‘n bikini. Maagvet kan lewens-gevaarlik wees. Daar is tot onlangs nog geglo dat vet relatief passief is. Dit is gesien as niks meer as…

8 Dangers of Being Overweight

8 Gevare van Oorgewig Wees

Om oorgewig te wees is meer as net ‘n ongerief – dit kan uiters gevaarlik wees. Om selfs effens oorgewig te wees kan die deur oopmaak vir talle gesondheidsgevare. Sommige is ernstig, en ander is selfs lewensgevaarlik. Kom ons kyk na 8 gesondheidsgevare wat ‘n mens sal laat twee keer dink voor mens daardie sny…