The 6 Keys to Balance Blood Sugar Levels and Trim Your Tummy

Gewigsverlies Met Beheerde Bloedsuiker Vlakke

Almal sê altyd ons moet ons bloedsuiker vlakke onder beheer kry, maar wat beteken dit eintlik? En hoekom moet ons dit doen? En nog meer belangrik, hoe doen ons dit? Wel, gebalanseerde bloedsuiker vlakke is voordelig vir die hele liggaam en ons algehele gesondheid. Dit help dat die liggaam sy funksies optimaal kan uitvoer. Maar die…

6 Nuwejaars Verslanking Geheime

Ons maaltye word groter, en die kalorieë wat ons inneem word net meer. Dit voel asof dit elke dag moeiliker word om ‘n gesonde maaltyd in die hande te kry. Maar wat as daar ‘n eenvoudige manier is om hierdie situasie te vermy? Wat as ons nie elke dag vir ure voor die stoof hoef…

How Carbs Are Making You Fat

Hoekom Maak Koolhidrate Vet?

Ons almal weet dat koolhidrate die rede is vir gewigstoename. Ons weet dat ons minder daarvan moet eet. Maar dit is darem moeilik om nee te sê vir ‘n stukkie romerige sjokolade koek, of daardie heerlike pizza belaai met ekstra kaas. Die feit bly staan dat maak nie saak watter tipe koolhidrate ons eet nie…

Are Meal Replacement Shakes worth buying

Werk Dieet Skommels?

Daar is soveel verskillende pille en plakkers wat gebruik kan word om gewig af te skud.  Maar hoekom verkies so baie mense eerder dieet skommels?   Wat is die teorie agter dieet skommels? Enige iemand wat al probeer gewig verloor het sal reeds weet dat gewigsverlies op die basis werk van om meer kalorieë te…

7 Geheime van Gewigsverlies

Gewigsverlies gaan oor meer as net slaai eet en oefen. Daar is ander dinge wat help om meer effektief gewig af te skud…   Een van die grootste foute wat ons maak is dat ons NOU al die gewig wil verloor. Maar dit is heeltemal onrealisties om 10kg in ‘n week se tyd te wil…