5 Reasons You Are Gaining Weight

5 Redes Waarom Jy Gewig Optel

Ekstra kalorieë is nie die enigste rede vir gewigstoename nie. Te min Slaap Wanneer jy nie snags goed slaap nie, beleef jou liggaam spanning, en dit veroorsaak dat jou liggaamselle meer vet stoor. Waarskuwingstekens van te min slaap sluit moegheid in, asook konstante verlies aan energie, ‘n gevoel van irritasie en dat jy bedags maklik…

Wat Is Vetsug en Wat Kan Jy Daaraan Doen

Wat Is Vetsug en Wat Kan Jy Daaraan Doen

Baie mense neem aanstoot wanneer hulle as vetsugtig gediagnoseer word, want hulle dink dat daar met hul gewig gespot word. Dit gaan egter nie net oor gewig nie – dit is ‘n ernstige kwessie en ‘n groot gevaar vir jou gesondheid! Vetsug word gewoonlik gediagnoseer deur gebruik te maak van die liggaamsmassa indeks (BMI), en…

Hoe om Binnevet te Verbrand

Binnevet en jou gesondheid

Wanneer mense sê dat hulle van hul maagvet ontslae wil raak, verwys hulle eintlik na twee verskillende tipes vetweefsel: binnevet (soms aktiewe vet genoem) en onderhuidse vet. Onderhuidse vet word direk onder jou vel gestoor en is die tipe vet wat jy op jou maag, arms of enige ander plek op jou liggaam kan “vasknyp”.…

Bloedsuiker & Basiese Beginsels van Gewig

Bloedsuiker: “n Basiese Beginsel van Gewigsverlies

Veronderstel jy eet ‘n tuna toebroodjie vir middagete. Sodra jy klaar geëet is, begin jou spysverteringstelsel om die koolhidrate – die blaarslaai, tamatie en volgraanbrood – in glukose af te breek. (Glukose is ‘n eenvoudige suiker wat in plant- en dierweefsel voorkom.) Hierdie glukose molekules beweeg deur jou bloedstroom en spoor die insulien, ‘n hormoon …

Balanseer Jou Bloedsuiker, Hou die Gewig af

Bloedsuiker en Gewigsverlies

Deur te leer hoe om jou bloedsuiker te stabiliseer sal jou help gewig verloor en dit af hou! Een van die grootste geheime van gewigsverlies is om te leer hoe om jou bloedsuiker natuurlik te reguleer. Wanneer ons eet, skakel ons liggaam koolhidrate om na glukose, wat ons hoofbron van energie is. Glukose in die…