Wat moet ek eet op dieet

Vetjies koebaai kos! nr. 5-18

Hierdie is deel 2 van Vetjies koebaai kos. Deel 1 gemis? Kliek hier om trug te gaan… 5. Kaneel (Everything is nice . . . about THIS spice!)  ‘n Halwe teelepel kaneel kan sorg dat jou bloedsuiker onder beheer bly, en kan jou liggaam help om vet te verbrand in plaas van om dit terug…

5 Reasons You Are Gaining Weight

5 Redes Waarom Jy Gewig Optel

Ekstra kalorieë is nie die enigste rede vir gewigstoename nie. Te min Slaap Wanneer jy nie snags goed slaap nie, beleef jou liggaam spanning, en dit veroorsaak dat jou liggaamselle meer vet stoor. Waarskuwingstekens van te min slaap sluit moegheid in, asook konstante verlies aan energie, ‘n gevoel van irritasie en dat jy bedags maklik…

Wat Is Vetsug en Wat Kan Jy Daaraan Doen

Wat Is Vetsug en Wat Kan Jy Daaraan Doen

Baie mense neem aanstoot wanneer hulle as vetsugtig gediagnoseer word, want hulle dink dat daar met hul gewig gespot word. Dit gaan egter nie net oor gewig nie – dit is ‘n ernstige kwessie en ‘n groot gevaar vir jou gesondheid! Vetsug word gewoonlik gediagnoseer deur gebruik te maak van die liggaamsmassa indeks (BMI), en…

Hoe om Binnevet te Verbrand

Binnevet en jou gesondheid

Wanneer mense sê dat hulle van hul maagvet ontslae wil raak, verwys hulle eintlik na twee verskillende tipes vetweefsel: binnevet (soms aktiewe vet genoem) en onderhuidse vet. Onderhuidse vet word direk onder jou vel gestoor en is die tipe vet wat jy op jou maag, arms of enige ander plek op jou liggaam kan “vasknyp”.…