Wat is Insulien Weerstandigheid?

Dit lyk of insulien weerstandigheid by die dag meer algemeen word, maar wat presies is dit?  Ons hoor van vriende of familie wat gediagnoseer word met insulien weerstandigheid. Maar weet ons werklik wat dit is? En watter gevare dit inhou vir ons gesondheid? Kom ons kyk bietjie wat insulien weerstandigheid is…   Wat is Insulienweerstandigheid? Om dit…