Menopouse: 10 Mites oor gewigsverlies!

Jy kom agter jy tel ‘n bietjie gewig op, hier en daar kom sit daar ‘n bietjie ekstra jy! Dit is tog normaal gedurende menopouse!? Met die beste van voornemens besluit jy om jou kalorie inname te verminder, ‘n gesonde dieet te volg wat sin maak. MAAR voor jy begin; daar IS ‘n paar mites…

Slaap beter gedurende jou Menopouse!

Menopouse gaan gepaard met ‘n hele paar onaardige simptome, wat wissel van warm gloede tot allergieë en ‘n kombinasie van hierdie simptome kan  erge slaap steurnis veroorsaak.  Alhoewel daar ander simptome as slapeloosheid is, ly die meeste simptome na ‘n verlies aan kwaliteit slaap.  Hierdie tekort aan slaap kan dan weer ly tot stres, gewig…

Menopause? Daar IS NATUURLIKE VERLIGTING!

Klein veranderinge in jou lewenstyl? Die begin van ‘n nuwe dieet wat natuurlike kruie insluit? Hier is hulp om jou lewenstyl te verbeter en die verbetering te handhaaf! Wat eet jy? Dit is bewys dat die inname van produkte wat kaffeïen bevat die hoeveelheid en intensiteit van warm gloed kan aanhelp. Koffie sal ‘n negatiewe…

Menopous?! Eina!

Hier is ‘n paar Menopause probleme en oplossings. 1. Warm Gloede,  Koue Gloede  Warm gloede,  is die liggaam se reaksie op ‘n afname in   die hormoon estrogeen, wat natuurlik voorkom as vroue se  menopouse begin loer. Nie alle Evas ervaar warm gloede nie, maar meer as die helfde doen wel. By sommige dames, daal die…