7 Easy Ways to Improve Blood Circulation

7 Maklike Stappe om Bloedsirkulasie te Verbeter

Goeie bloedsirkulasie is belangrik vir meeste liggaamsfunksies. Waarom is dit belangrik? Sonder bloedsirkulasie word geen suurstof vervoer nie. Geen bloed bereik ons spiere nie. Ons vel het nie kleur nie. Ons het geen energie nie. Met ons moderne leefstyl kan bloedsirkulasie maklik minder effektief word as gevolg van sekere kosse wat ons are verstop. Dit…

Bloedsirkulasie? Hoekom sukkel jy?

‘n Onaktiewe en sittende leefstyl – direkte vertaling van inactivity en sedentary, maar ek glo baie treffend! Jy beweeg nie en jy sit heeldag op jou’se agterwêreld?  Hierdie leefstyle is die mees belangrikste redes vir slegte bloedsirkulasie. Oefening, om aktief te wees, om te beweeg is  die beste manier om die bloed gesond deur jou…