6 Algemene Diabetes Voet Probleme

Een van die onaangenaamste simptome van diabetes is voet probleme. Maar ongelukkig is dit ook een van die mees algemene probleme…  Diabetes voet probleme ontstaan gewoonlik weens swak bloedsirkulasie of skade aan die senuwee. Dit veroorsaak verskillende komplikasies wat wissel van pyn in die voete tot ‘n totale verlies van gevoel. Maar hoe weet diabete…

Voetsorg vir Diabete

Die hoof rede vir diabetiese voet komplikasies is swak bloedsirkulasie. As dit nie behandel word nie kan dit lei na verdere, ernstige gesondheidsprobleme… Die regte voetsorg is belangrik vir diabete, omdat hulle geneig is om die volgende voet probleme te ontwikkel: Gevoelloosheid in hul voete Onreëlmatighede in die vorm van hul voete Swere of sere…