6 Algemene Diabetes Voet Probleme

Een van die onaangenaamste simptome van diabetes is voet probleme. Maar ongelukkig is dit ook een van die mees algemene probleme…  Diabetes voet probleme ontstaan gewoonlik weens swak bloedsirkulasie of skade aan die senuwee. Dit veroorsaak verskillende komplikasies wat wissel van pyn in die voete tot ‘n totale verlies van gevoel. Maar hoe weet diabete…

Diabetes & High blood Pressure

Diabetes & High blood Pressure

People with diabetes are much more likely to also have high blood pressure or hypertension. High blood pressure can increase the risk of diabetes complications such as diabetic eye- and kidney problems. Managing blood pressure should be a part of a person’s overall diabetes care plan.   Diabetic high blood pressure complications Diabetes affects the…

5 Diabetes Oogprobleme en Hul Oplossings

Dit klink dalk vergesog dat diabetes oog probleme kan veroorsaak, tog is dit die grootste oorsaak van blindheid by mense bo die ouderdom van 20 jaar oud. Alles begin by diabetes wat nie behandel word soos dit moet nie. Dit lei dan tot talle gesondheids probleme en gesondheidsgevare – waarvan probleme met die oë een…

Neem Beheer oor Diabetes

Diabetes moet nie ligtelik opgevat word nie…. Baie van ons besef nie hoe ernstig die gevare van diabetes is nie. So asof dit maar net ‘n effense ongerieflike situasie sou wees om in te beland.   Maar die feit is dat dit eintlik ‘n bitter ernstige saak is.  As diabetes nie beheer word nie kan…

6 Steps to Balance Blood Sugar Levels

Lowering blood sugar levels is crucial for treating diabetes. But many diabetics don’t know how to do this… People without diabetes generally don’t have to think about balancing their blood sugar levels, as their bodies do this for them. Unfortunately, people who suffer from diabetes aren’t as lucky and have to keep a close eye…