10 Nee’s Vir Dieët!

10 Nee’s Vir Dieët!

Ons almal weet dat ons moet oefen en gesond eet as ons gewig wil verloor, maar wat van die dinge wat ons nie moet doen nie? Hier is 10 van die grootste dieët-hindernisse… Vertrou op Kitsdiëte Deur te glo dat jy ‘n kortpad vir gewigsverlies gevind het, is een van die ergste dinge wat jy…

Vetjies koebaai kos!

Eet hierdie 20 soorte kos om gewig te verloor! Hou jou koskas vol met gesondheid!  1. Amandels  Hierdie vullende peusel happies hou jou bloedsuiker konstant! ‘n Studie aan die Universiteit van Toronto het gevind dat wanneer ‘n mens amandels saam met wit brood eet jou bloedsuiker nie die hoogte en laagtes inskiet soos wanneer jy…