10 “Healthy” Foods That Aren’t Healthy

Pasop vir Sogenaamde “Gesonde” Kosse

Daar is baie kosse wat gesien word as “gesond”, maar eintlik glad nie is nie. Hierdie kosse bevat dikwels versteekte suiker, of is net nie so gelaai met goeie voeding soos wat hulle belowe nie. Daar is verskeie redes hoekom ons sekere kosse as gesond beskou. Dit kan wees weens bemarking wat nie so eerlik…

3-Healthy-Foods-That-Make-You-Feel-Hungrier

Gesonde kos wat jou laat honger voel

Teen hierdie tyd weet jy alles en nog meer oor die feit dat ongesonde kos jou onversadig laat, maar het jy geweet gesonde kos kan dieselfde effek he? O ja! Daardie taboo verlydings maak jou honger vir meer want dit veroorsaak ‘n wanbalans met jou hormone, en laat jou bloedsuikervlakke wipplank ry. Pasta, gas koeldrank,…