what is prediabetes

Wat Presies is Prediabetes?

Ons almal weet nou al wat diabetes is… maar wat is prediabetes? Prediabetes en insulienweerstandigheid loop hand-aan-hand.  In beide gevalle beteken dit dat die bloedsuiker vlakke hopeloos te hoog is… Dit is wel nog nie konstant so hoog om as tipe-2 diabetes geklasifiseer te word nie, maar dit is baie naby en iemand met een…

16 Tips for Getting Healthy in 2018

10 Gewigsverlies Wenke vir 2019

“Nuwe jaar, nuwe ek” – Hoeveel keer is dit nie al gesê nie? Nuwejaarsvoorneme hou gewoonlik nie langer as die eerste 3 weke van Januarie nie – en die grootste rede is ‘n verkeerde ingesteldheid.    Met ander woorde, NOU is eintlik die tyd wat saakmaak as ons wil gewig verloor!   Maar HOE?   Sodra ons…

Tekens van Swak Bloedsirkulasie

Tekens van Swak Bloedsirkulasie

Lae bloedsirkulasie kan plaasvind weens verskeie onderliggende toestande Die mees algeen hiervan is aterosklerose en perifere arterie siekte. Mense wat sukkel met swak bloedsirkulasie sal heel waarskynlik sekere kenmerkende tekens en simptome hê, wat gewoonlik in die arms, bene, hande, en voete voorkom.     Die tekens van swak bloedsirkulasie Beenpyn Terwyl Jy Stap –…

gestasional-diabetes

Hoe om Swangerskap Diabetes te Hanteer & Behandel

Swangerskap diabetes word al hoe meer algemeen, en selfs nog meer van ‘n probleem. Swangerskap diabetes, is ‘n vorm van diabetes wat talle swanger vroue beïnvloed. Dit ontwikkel gewoonlik iewers tussen week 24 en week 28 van die swangerskap, wanneer die liggaam nie genoeg insulien produseer om die verhoogde suikervlakke in die liggaam (wat help…