Die Wenresep om gewig te verloor

Die Wenresep om Gewig te Verloor

Almal vertel jou, “hierdie is die wenresep om gewig te verloor”, maar die resep werk eenvoudig nie vir jou nie! Wat doen jy verkeerd? Baie keer is die rede vir die resep se flop ‘n bietjie meer gekompliseerd, soos byvoorbeeld ‘n spesifieke mediese kondisie. Maar die grootste rede vir die mislukking kan toegeskryf word aan…