5 Redes Hoekom Ons Gewig Optel

5 Redes vir Gewigstoename

Die grootste rede vir gewigstoename is omdat ons meer kalorieë inneem as wat ons verbrand. Maar ekstra kalorieë is nie die enigste oorsaak van gewigstoename nie…   Kom ons kyk na 5 ander redes wat kan veroorsaak dat mens ekstra gewig ronddra – sonder dat mens dit besef… Te Min Slaap As ‘n mens te…

9 Redes Waarom Jy Heeltyd Honger Is

9 Redes Vir Konstante Honger

Is dit normaal om die heeltyd honger te wees? Dit is heeltemal natuurlik om elke paar uur honger te word, maar wat daarvan as ‘n mens konstant honger bly? Dit is ‘n groot probleem as mens konstant honger is, selfs al het mens pas geëet. Dit is meestal ‘n teken dat jy gesondheidsprobleme het, en…

5 Reasons You Are Gaining Weight

5 Redes Waarom Jy Gewig Optel

Ekstra kalorieë is nie die enigste rede vir gewigstoename nie. Te min Slaap Wanneer jy nie snags goed slaap nie, beleef jou liggaam spanning, en dit veroorsaak dat jou liggaamselle meer vet stoor. Waarskuwingstekens van te min slaap sluit moegheid in, asook konstante verlies aan energie, ‘n gevoel van irritasie en dat jy bedags maklik…

Wat Is Vetsug en Wat Kan Jy Daaraan Doen

Wat Is Vetsug en Wat Kan Jy Daaraan Doen

Baie mense neem aanstoot wanneer hulle as vetsugtig gediagnoseer word, want hulle dink dat daar met hul gewig gespot word. Dit gaan egter nie net oor gewig nie – dit is ‘n ernstige kwessie en ‘n groot gevaar vir jou gesondheid! Vetsug word gewoonlik gediagnoseer deur gebruik te maak van die liggaamsmassa indeks (BMI), en…

Bloedsuiker & Basiese Beginsels van Gewig

Bloedsuiker: “n Basiese Beginsel van Gewigsverlies

Veronderstel jy eet ‘n tuna toebroodjie vir middagete. Sodra jy klaar geëet is, begin jou spysverteringstelsel om die koolhidrate – die blaarslaai, tamatie en volgraanbrood – in glukose af te breek. (Glukose is ‘n eenvoudige suiker wat in plant- en dierweefsel voorkom.) Hierdie glukose molekules beweeg deur jou bloedstroom en spoor die insulien, ‘n hormoon …

Vetjies koebaai kos!

Eet hierdie 20 soorte kos om gewig te verloor! Hou jou koskas vol met gesondheid!  1. Amandels  Hierdie vullende peusel happies hou jou bloedsuiker konstant! ‘n Studie aan die Universiteit van Toronto het gevind dat wanneer ‘n mens amandels saam met wit brood eet jou bloedsuiker nie die hoogte en laagtes inskiet soos wanneer jy…