is-jy-n-appel-of-n-peer

Is jy ‘n Appel of ‘n Peer?

Alhoewel ons nie almal “in shape” is nie, het ons almal wel ‘n vorm. Maar watter vorm, watter fatsoen is jy? En hoekom maak dit saak? Die vroulike liggaamsvorm kan gekalsifiseer word in vele vorms wat, piesang, appel, peer en uurglas insluit. Wanneer dit kom by gewigstoename en vorm verander is dit moontlik dat jou borste…

Is ete vervangende skommels gesond?

Deur ‘n skommel te drink in plaas van ‘n ete te eet is ‘n slim manier om genoeg kalorieë in te neem asook belangrike voedingstowwe wat sal lei tot ‘n geleidelike gesonde gewigsverlies. MAAR daar is geen waarborg hiervoor nie, want nie ALLE ete vervang drankies het dieselfde voedingstowwe nie.  Lees wat staan op die…