‘n Gesonde GUT = jy verloor vinniger gewig!

GUT? Is daar ‘n beter woord vir jou dermkanaal, ‘n meer  verstaanbare woord waarmee jy kan identifiseer as GUT? Terwyl die flora in jou gut (dermkanaal) ongelooflike voordele inhou vir alle aspekte van jou gesondheid gaan ons fokus op die metaboliese en immuun eienskappe aangesien hulle bepaal wat jy in die spieël sien. Indien jy…

Manna Lae GI Skommel

Die Manna Lae GI shake bied ‘n gesonde maaltyd vervanging en is ook van hulp met gebalanseerde gewigsverlies.  Boonop spaar dit tyd.  Hoe werk die shake? (Shake is eintlik so ‘n lekker woord, en dink daaraan; terwyl jy die aanvulling skud, gebruik sommer jou hele liggaam vir daardie ekstra bietjie oefening!) Die Manna Lae GI…