How to Raise Healthier Children

Hou Op Ongesonde Kinders Grootmaak

Vetsug word by die dag ‘n groter probleem onder kinders. Dit kan binnekort heeltemal handuit ruk, en dit is die ouers se skuld. Dit klink dalk of ek oordryf, maar kom ons kyk nie die feite: Wie koop die kos in die huis? Wie laat die kinders toe om ongesonde goed soos sjokolade, koekies, tjips,…