Gee Jou Metabolisme ‘n Hupstoot

Baie kere doen ons alles in ons vermoë om gewig af te skud, maar niks wil werk nie. Dikwels is die probleem ‘n stadige metabolisme. Gelukkig is daar iets wat gedoen kan word…     Kom ons kyk na die maniere waarop ons die metabolisme ‘n hupstoot kan gee… Spiere bou  Ons liggame verbrand gedurig kalorieë…