Pasop vir Kitsdiëte

Daar is deesdae baie nuwe diëte en dieet foefies. Hierdie diëte mag dalk sorg vir vinnige gewigsverlies aan dei begin, maar dit hou gewoonlik nie lank nie. En ‘n paar weke later is al die gewig – plus nog ‘n paar kilos – terug! Hierdie kits-diëte en ander foefies is nie net onbetroubaar vir gewigsverlies…

9 Wenke om Meer Kalorieë te Verbrand

‘n Stadige metabolisme kry dikwels die skuld wanneer ons nie gewig verloor nie, maar wat as ons dit ‘n hupstoot kan gee en meer kalorieë verbrand? Dit mag dalk maklik wees om te sê “Staan op en doen its daaraan”, maar om dit regtig te doen kan soms moeilik wees.   Gelukkig is daar 9…

Winter-Weight-Loss-with-5-Easy-Tips

Winter Gewigsverlies Wenke

Die bekende sêding lei: “Somerlywe word in die winter gemaak” Dit is egter die waarheid. Ons kan nie eers aan daardie bikini lyf begin werk as dit reeds somer is nie – dan is dit eenvoudig te laat. Dit is ook ‘n geldige stelling omdat meeste van ons in die wintermaande gewig optel. Dit is…

Verloor Gewig Ten Spyte Van Hoë Bloeddruk

Bloeddruk en liggaamsgewig gaan dikwels hand-aan-hand. Die tendens is dat wanneer mens gewig optel, dan styg die bloeddruk vlakke.  Een van die grootste hindernisse van gewigsverlies en hoë bloeddruk, is onstabiele bloedsuiker vlakke. Die bloedsuiker- en bloeddruk vlakke in die liggaam werk in tandem, so wanneer die een opgaan, gaan die ander een ook. Maar…

10 Dinge Wat Gewigsverlies Verhoed

  Mens eet gesond en oefen gereeld, maar die skaal wys dit nie.  Wat is fout? Doen mens iets verkeerd? Wat meer moet ‘n mens dan doen om die kilogramme af te skud? Alhoewel hierdie pogings die meeste mense sal help om hul ideale gewig te bereik, is dit vir ander steeds nie genoeg nie.…