6 Algemene Diabetes Voet Probleme

Een van die onaangenaamste simptome van diabetes is voet probleme. Maar ongelukkig is dit ook een van die mees algemene probleme…  Diabetes voet probleme ontstaan gewoonlik weens swak bloedsirkulasie of skade aan die senuwee. Dit veroorsaak verskillende komplikasies wat wissel van pyn in die voete tot ‘n totale verlies van gevoel. Maar hoe weet diabete…